Orden Volgens:
Filter Volgens Tarief Per Nag:
Filter Volgens Aanbieding:
Filter Volgens Tipe:
Filter Volgens Fasiliteit:
Filter Volgens Stergradering:
Voorstede
Costa Sarda (8)Knysna SSB (50) Old Place (21) Paradys (36) Thesen Islands (64) Upper Old Place (17) Soort Akkommodasie Alle Soorte (292)B&Bs (23) Lodges (9) Hotelle (9) Gastehuise (37) Selfsorg-eenhede (214) Resensies van KnysnaLees regte resensies van Knysna van 360 geverifieerde gaste.
Indien jy Knysna besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Knysna.
Ons bied 'n wye verskeidenheid van Knysna akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings! So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Knysna Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek. |
Knysna AkkommodasieKyk Vir Beskikbaarheid 15% af Aanbod!
6 Hilton Court is 'n absolute juweel. Dit is 'n luukse selfsorgwoonstel wat in die hartjie van die immergewilde Knysna geleë is. Die woonstel is op die grondvloer van Hilton Court en spog met moderne en stylvolle a... 20% af Winteraanbod!
'n Hartlike verwelkoming wag op jou by Bamboo, the Guest House, 'n B&B-onderneming in die prentjiemooi Knysna. Ons verbind ons daaraan om seker te maak dat jou verblyf ontspannend, genotvol en absoluut onvergeetlik ... Hide-Away Gastehuis se eienaars nooi jou uit na rustige en onvergeetlike verblyf in hul pragtige B&B. Dié luisterryke Koloniale gastehuis is op die hoofweg naby Knysna geleë en bied asemrowende uitsigte oor Knysna... Lagoon Breeze is 'n ruim, moderne dubbelverdiepingwoonstel in die hartjie van Knysna. Dit bied gehalte-akkommodasie wat ideaal is vir 'n gesin of groep vriende. Die woonstel is stapafstand van Knysna se gewilde wate... 20% af Winteraanbod!
Brenton-on-Sea is 'n vriendelike en veilige buurt waar jy gereeld bosbokke sal teëkom. Die woonstelle het nie see-uitsigte nie, maar dit kan vanaf verskeie uitkykpunte, insluitend die netjiese Fisherman's Walk gen... Forest Heart skuil teen die Outeniekwaberge en kyk uit oor die woud- en fynbosruigtes al langs die Rheenendalpad. Ons is net 15 km van Knysna se dorpskern af. Verblyf word gebied in 'n tweeslaapkamer-houthuisie met... Belvidere Manor is in die kusdorp Knysna, in die hart van die Tuinroete geleë. Die dorp is 'n bekende bestemming vir toeriste en is bekend vir sy gholfbane, woude, rivier, riviermonding, strande en voetslaanroetes.... Brenton Breakers is op die rand van 'n krans met 'n lieflike uitsig oor Buffelsbaai. Dié natuurryke bestemming bied uitsigte van bosbokke, dolfyne, walvisse, 'n oorvloed voëlsoorte, asook die bekende Brenton Blue-... Provencal Lodge is op 'n plaas naby Rheenendal geleë en bied gehalteverblyf wat ideaal is vir 'n naweekwegbreek of vir sakereisigers. Die gastehuis is omring deur lowergroen velde en plaasdiere. Dit is net 15 minut... Forest Valley Cottages is in die gewilde dorpie Knysna op die Tuinroete geleë. Dit is op die rantjie van die inheemse woud geleë en bied beeldskone uitsigte oor die vallei en Outeniekwaberge. Dit is ook naby die s... Welkom by die Knysna akkommodasie blad - loer bietjie na ons lekke versameling van hotelle, bed&ontbyt plekke, gastehuise en selfsorg eenhede hieronder, of gaan kyk na ons Tuinroete blad indien jy na meer Tuinroete akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte akkommodasie gekies het, kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
|

Filtreer Uitslae.
Dit kan 'n tydjie neem...