Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:









Filter Volgens Stergradering:






Voorstede
Costa Sarda (8)
Knysna SSB (46)
Old Place (21)
Paradys (35)
Thesen Islands (66)
Upper Old Place (17)
Soort Akkommodasie
Alle Soorte (306)
B&Bs (23)
Lodges (9)
Hotelle (10)
Gastehuise (40)
Selfsorg-eenhede (224)

Resensies van Knysna

4.7 / 5  
volgens 386 resensies
Lees regte resensies van Knysna van 386 geverifieerde gaste.
Indien jy Knysna besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Knysna.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Knysna akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Knysna Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Knysna Akkommodasie

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Vanaf
R700
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Thesen Islands, Knysna

Thesen Island Haven is 'n selfsorgwoonstelletjie in die Thesen Islands Marine Estate, net 'n paar meter van die kanale af. Al wat tussen ons gaste en die middedorp en restaurante staan, is 5 minute agter die stuur. ... Aanpasbare Kansellasie!

Vanaf
R350
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Knysna

Angelview Guest Accommodation bied gastekamers en selfsorgverblyf en is op 'n privaat natuurreservaat van 50 hektaar, 10 minute se ry vanaf Knysna se middedorp en die waterfront geleë. Die lodge is hoog op 'n rif g...

15% af Winteraanbod!
Vanaf
R1 270
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Brenton-on-Sea, Knysna

Ferien am Meer is in Brenton-On-Sea geleë en bied selfsorgverblyf van 'n hoë gehalte. Dit is ideaal vir 'n gesin of 'n groep vriende. Die huis het 3 ruim slaapkamers met balkonne en 3 volledige badkamers. 2 van ...

Vanaf
R650
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Knysna SSB, Knysna

Knysna Pocket Breaks bied selfsorgwoonstelle 2 minute se stap vanaf die Knysna Waterfront. By die Waterfront in Greystraat sal jy 'n verskeidenheid restaurante, met plaaslike en internasionale kookkuns, aantref - al...

10% af Weeksdae!
Vanaf
R600
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Upper Old Place, Knysna

Footprints of Knysna bied 'n rustige, ontspanne, oop en vriendelike omgewing met hoë standaarde vir gerief en diens. Hier heers 'n "lekker-voel" atmosfeer en elke kamer het sy eie styl en stemming. Die nuwe eienaar...

Vanaf
R740
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Thesen Islands, Knysna

Amber Reflections bied luukse selfsorg-akkommodasie wat oor die kanale van Theseneiland uitkyk. Die vreedsame landgoed bied 24 uur-sekuriteit met toegangsbeheer en is naby verskeie winkels en restaurante. Amber Refl...

Vanaf
R1 646
per nag, vir 2 mense
Hotel in Knysna

The St James of Knysna is in die hartjie van die Tuinroete teen Knysna se strandmeer geleë. Dié hotel word deur die eienaar bestuur en is versteek in pragtige tuine op 'n groot landgoed. Die luukse suites en kamer...

10% af Winteraanbod!
VanafR600
R540
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Knysna SSB, Knysna

Oysterwalk Studio 76 is in Knysna se Hoofweg geleë en bied gehalte-vakansieverblyf - ideaal vir 'n paartjie of sakereisiger. Dis naby verskeie winkels, restaurante en besighede, en net 'n klein entjie vanaf verskei...

Vanaf
R399
per nag, vir 2 mense
Rugsakreisigerslosies in Knysna

Sacred Forest Eco Vegetarian/Vegan Backpacker's Lodge is geleë op 'n betowerende, ongekunstelde kleinhoewe genaamd Peace of Eden, op die randjie van 'n kloof, omring met inheemse woud, net 15 minute van Knysna en d...

10% af Winteraanbod!
VanafR500
R450
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Upper Old Place, Knysna

B my Guest is die antwoord vir reisigers wat op soek is na bekostigbare akkommodasie sonder om gemak prys te gee. Aangesien dit gerieflik 2 km vanaf die middedorp en loopafstand na die Lagoon Walkway geleë is, is B...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
9
Bladsy 5 - Wys 41 tot 50

Welkom by die Knysna akkommodasie blad - loer bietjie na ons lekke versameling van hotelle, bed&ontbyt plekke, gastehuise en selfsorg eenhede hieronder, of gaan kyk na ons Tuinroete blad indien jy na meer Tuinroete akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte akkommodasie gekies het, kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...