Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:









Filter Volgens Stergradering:






Voorstede
Costa Sarda (10)
Knysna SSB (56)
Old Place (19)
Paradys (42)
Thesen Islands (73)
Upper Old Place (17)
Soort Akkommodasie
Alle Soorte (367)
B&Bs (30)
Lodges (12)
Hotelle (9)
Gastehuise (44)
Selfsorg-eenhede (272)

Resensies van Knysna

4.6 / 5  
volgens 498 resensies
Lees regte resensies van Knysna van 498 geverifieerde gaste.
Indien jy Knysna besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Knysna.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Knysna akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Knysna Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Knysna Akkommodasie

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Vanaf
R400
per nag (plek vir 1)
Rugsakreisigerslosies in Knysna SSB, Knysna

Shepherds Tree Backpackers is in 'n pragtige erfenisgebou tussen die Kynsnastrandmeer en die N2 bo die gewilde Shepherds Tree Backpackers Curio & Coffee Shop geleë. Shepherds Tree bied bekoorlike dog luukse verblyf...

25% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR1 000
R750
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Knysna SSB, Knysna

Jaymes@Hilton is 'n selfsorgwoonstel in 'n veilige kompleks in Knysna. Die eiendom is ideaal geleë 'n paar minute van Knysna Mall, Woodmill Lane en die Waterfront af. Die woonstel is ten volle gemeubileer en besk...

15% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR500
R400
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Knysna

Vis Agie is 'n gesellige kamer met slaapplek vir 'n enkelreisiger in Hunters Home, Knysna. Dié kamer het 'n privaat ingang en beskik oor 'n koninggrootte-bed. Die en suite-badkamer het 'n verhitte handdoekreling e...

Vanaf
R990
per nag, vir 2 mense
Lodge in Knysna

Stannards Guest Lodge is 'n 4-ster-gastehuis in 'n boomryke voorstad van Knysna op Suid-Afrika se skilderagtige Tuinroete. Stannards is naby aan Knysna se middedorp, strande en gholfbane geleë en word besit en best...

Vanaf
R600
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Knysna

Howard's End Lodge bied rus en vrede en 'n gerieflike privaat plek om te ontspan en jou batterye te herlaai. Dis in Hunters Home, Knysna ver van die verkeer se geraas en naby die Knysna Gholfbaan en privaat hospitaa...

15% af Winteraanbod!
VanafR1 750
R1 488
per nag, vir 2 mense
B&B in Knysna

Fish Eagle Lodge is 'n lodge wat onlangs opgeknap is en 'n stil, tog sentrale ligging in Knysna in die hartjie van die Tuinroete het. Die lodge is ideaal vir sakereisigers en vakansiegangers. Kom kuier en ontspan in...

10% af Weeksdae!
VanafR750
R675
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Old Place, Knysna

Feel@home bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n oopplan-eenheid met 2 slaapkamers in Knysna. Die woonstel het slaapplek vir 4 gaste en beskik oor 1 slaapkamers met 'n koningingrootte-bed. Die tweede slaapkamer het ...

Vanaf
R950
per nag, vir 2 mense
B&B in Rexford, Knysna

Bergsig B&B is in Knysna geleë, ’n gewilde vakansiebestemming in die skilderagtige Tuinroete in die Wes-Kaap. Dié sonderlinge dorp het groen, bergagtige landskappe wat in kontras tree met die glinsterende water ...

Vanaf
R850
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Knysna Heights, Knysna

Guadeloupe is sentraal geleë, net 2,5 km van die middedorp af. Die selfsorgkothuise en -woonstelle kyk uit oor die Knysna-strandmeer vanaf die heuwelkruin aan die einde van 'n stil doodloopstraat. Alhoewel ons naby...

Vanaf
R695
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Brenton-on-Sea, Knysna

Blue Dolphin Guest Flat bied gerieflike, knus selfsorg-akkommodasie met die ideale ligging in 'n stil doodloopstraat in die klein tog gewilde dorpie Brenton on Sea. Dit vorm deel van die Knysna/Westelike Koppe Bewar...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
9
Bladsy 8 - Wys 71 tot 80

Welkom by die Knysna akkommodasie blad - loer bietjie na ons lekke versameling van hotelle, bed&ontbyt plekke, gastehuise en selfsorg eenhede hieronder, of gaan kyk na ons Tuinroete blad indien jy na meer Tuinroete akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte akkommodasie gekies het, kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za