Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Voorstede
Costa Sarda (7)
Heuwelkruin (3)
Knysna Heights (4)
Knysna SSB (55)
Lake Brenton (8)
Old Place (17)
Paradys (44)
Rexford (9)
Theseneiland (67)
Upper Old Place (14)
Soort Akkommodasie
Alle Soorte (387)
B&Bs (26)
Wildsplase (10)
Hotelle (8)
Gastehuise (39)
Selfsorg-eenhede (304)

Resensies van Knysna

4.7 / 5  
volgens 802 resensies
Lees regte resensies van Knysna van 802 geverifieerde gaste.
Indien jy Knysna besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Knysna.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Knysna akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Knysna Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Knysna Akkommodasie

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Verwyder Filters
Gefilter volgens:
  • Prysklas
Vanaf
R1 150
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Knysna

Forest Hills Self-catering Cottages is in Knysna en dis die ideale plek vir paartjies, gesinne en natuurliefhebbers wat wil ontspan. Die selfsorgverblyf is in 'n privaat, inheemse tuin en die grasperk lei na die nat...

Vanaf
R700
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Brenton-on-Sea, Knysna

Brenton Cottage and Flat is in die gewilde, tog klein, kusdorp Brenton on Sea, net 15 minute se ry vanaf Knysna. Brenton on Sea is ideaal vir ’n ontspanne seevakansie vir gesinne, vriende of paartjies. Verblyf wo...

Vanaf
R700
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Old Place, Knysna

Feel @ home bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n oopplan-eenheid met 2 slaapkamers in Knysna. Die woonstel het slaapplek vir 4 gaste en beskik oor 1 slaapkamers met 'n koningingrootte-bed. Die tweede slaapkamer he...

20% af Aanbod!
VanafR1 200
R960
per nag, vir 2 mense
B&B in Knysna

Die Point Lodge is ideaal geleë op die randjie van die Knysna strandmeer waar die water met hooggety teen die tuinmuur kabbel. Ontspan langs die sprankelende swembad terwyl jy die baie voëlsoorte in die tuin en di...

Vanaf
R1 000
per nag (plek vir 2)
B&B in Paradys, Knysna

De View is in Paradise in Knysna en bied gerieflike B&B-verblyf met pragtige uitsigte oor die strandmeer en die Knysnakoppe. Die eenheid bied 3 gastekamers wat na die Knysnakoppe front en bied ontspanning na 'n dag...

Vanaf
R790
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Knysna

Breakwaters Haven - Pezula Golf Estate is op die Pezula Golflandgoed in Knysna geleë en bied gehalteverblyf vir vakansiegangers of sakereisigers. Dis naby verskeie winkels, restaurante, doendinge en besienswaardigh...

Vanaf
R750
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Knysna SSB, Knysna

Knysna Sunrise @ Malachite bied gerieflike selfsorgverblyf in ’n smaakvol versierde woonstel in ’n kompleks, net 400 m vanaf die Knysna Waterfront en Knysna Mall. Hierdie woonstel beskik oor 1 slaapkamer met ...

Vanaf
R850
per nag (plek vir 3)
Selfsorg in Knysna

Loeriewood Garden Apartment is in Knysna in die Wes-Kaap geleë. Dié area is veral bekend vir pragtige roetes, voetslaan, strande en ikoniese besienswaardighede, soos die Knysnakoppe, Brenton-on-Sea en Garden of Ed...

Vanaf
R950
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Old Place, Knysna

Lagoona Inn bied B&B- en selfsorgverblyf en is in Knysna op die Tuinroete. Hierdie gastehuis is die ideale basis om die omliggende besienswaardighede te verken. Verblyf word in 8 standaard kamers en kamers met 2 en...

Vanaf
R6 000
per nag (plek vir 12)
Selfsorg in Brenton-on-Sea, Knysna

Cloud9 is ’n pragtige huis op ’n heuwel met ’n uitsig oor Brenton-on-Sea, die Knysna-koppe, Knysnarivier, die strandmeer en op die berge. Hierdie lieflike 6-slaapkamerhuis het wonderlike uitsigte en gaste kan ...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
9
Bladsy 9 - Wys 81 tot 90

Welkom by die Knysna akkommodasie blad - loer bietjie na ons lekke versameling van hotelle, bed&ontbyt plekke, gastehuise en selfsorg eenhede hieronder, of gaan kyk na ons Tuinroete blad indien jy na meer Tuinroete akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte akkommodasie gekies het, kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]