Geverifieerde Resensie
Knysna
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Knysna bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.7 uit 5 gekry volgens 809 resensies.
"Knysna is absolutely awesome, if you love the outdoor life this is definitely a destination point as you can do so many outdoor activities."
"Voel soos 'n seedorpie in 'n eerstewêreldland. Een van die mooiste plekke in RSA."
"Baie lekker dorp en baie plekke om te sien in en om Knysna. Januarie ook lekker tyd van die jaar om te besoek."
"Wonderlike bestemming met goeie eetplekke. Net jammer daar is nie 'n swemstrand nader aan Knysna self nie, maar het besoek aan Brenton-on-Sea en Buffelsbaai baie geniet."
"Knysna is a jewel in South Africa's crown. Beautiful place with lots to see and do."
"Knysna is a beautiful town. People are friendly no matter what. The only thing that was discouraging for me was the fact that the shops was all over in town, which I couldn't deal with."
"Very nice. A bit pricey for us South Africans, but I think for overseas visitors the prices are very cheap."
"Lekker plek om te kuier, net baie warm en kan doen met 'n see."
"Knysna is oor die algemeen 'n lekker vakansieplek. Load shedding het baie keer veroorsaak dat eetplekke in die dorp self vroeër moes toemaak. Die waterfront ,die bootreise, ens. het baie opgemaak. 'n Baie lekker plek."