Resensies van Knysna

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Knysna bespreek het.

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.67 uit 5 gekry volgens 658 resensies.
Ansie V. - 5th January 2020
staying in Knysna
Die hart van die Kaap. Skoon en gasvry. Goeie restaurante, selfs in besigste tye. Skoon strande.
Annalize L. - 5th January 2020
staying in Knysna SSB, Knysna
Sien sterre.
Louise B. - 3rd January 2020
staying in Lake Brenton, Knysna
'n Moet-besoek as jy rustigheid wil hê, die mense is baie vriendelik en die natuur is goed vir die siel.
Rika R. - 3rd January 2020
staying in Lake Brenton, Knysna
Lake Brenton is 'n perfekte vakansie-plek.
Erika N. - 2nd January 2020
staying in Knysna
Knysna is 'n wonderlike plek om in vakansie te hou, daar is baie aktiwiteite wat jou kan besig hou.
Peet B. - 2nd January 2020
staying in Knysna
My aftreeplek gevind. Ongeëwenaarde skoonheid.
Annemie T. - 2nd January 2020
staying in Knysna
Staying in Knysna is a must for a traveller. The ocean, mountains and forests are a must see. The harbour and Leisure Island is the place to dine and shop. Also go on a trip to the Knysna forest, boat cruise and drive around the area to discover all sorts of exciting sights.
Johan B. - 31st December 2019
staying in Paradys, Knysna
All you need!
France D. - 30th December 2019
staying in Knysna
Een van die beste vakansies ooit. Mooiste plek. Noetzie Kastele en strand is absoluut pragtig. Sal vir seker 'n besoek aanbeveel.
Girshwyn B. - 29th December 2019
staying in Knysna
Mooi bestemming.
Natalie M. - 29th December 2019
staying in Knysna
Baie beter buite seisoen.
Nadine T. - 29th December 2019
staying in Paradys, Knysna
Sal dit aanbeveel vir enigiemand!
Willy D. - 28th December 2019
staying in Lake Brenton, Knysna
Lieflike vakansiebestemming.
Natasha B. - 27th December 2019
staying in Thesen Islands, Knysna
Love love love!!
Lorraine N. - 26th December 2019
staying in Knysna
Hele Tuinroete is pragtig.
Eldred F. - 26th December 2019
staying in Knysna
Awesome plekkie.
Albert V. - 24th December 2019
staying in Thesen Islands, Knysna
Uitstekende geriewe. Pragtige tennisbane. Veilig.
Brenda V. - 22nd December 2019
staying in Thesen Islands, Knysna
Dis 'n wonderlike bestemming mens kan die natuur en jou omgewing geniet en jy voel die heeltyd veilig.
Alan D. - 19th December 2019
staying in Old Place, Knysna
It may be an older area but has a lot of character.
Kerstin W. - 10th December 2019
staying in Paradys, Knysna
Mooi.
Jurgen G. - 4th December 2019
staying in Knysna
Altyd 'n treffer om daar te kuier.
Marie B. - 2nd December 2019
staying in Paradys, Knysna
Uitstekende gashere. Baie dankie, Francois en Ellie vir julle gasvryheid en vriendelikheid.
Jacqueline J. - 29th November 2019
staying in Knysna
Knysna might have been my favourite stop along the garden route. There is a fantastic beach walk from Brenton-on-Sea to Buffelsbaai (10 km round trip) and if I had more time I would've done the whole journey. There is also an amazing trail to a secluded beach in Brenton-on-Sea that blew me away. Downtown Knysna is a quaint, simple, and adorable town. We also went on the Ocean Odyssey whale watching tour and that was very well done. I would 100% come back to Knysna and if I lived any closer I'd actually buy a home here.
Phil P. - 18th November 2019
staying in Knysna
See stars.
Louis V. - 17th November 2019
staying in Knysna
Die paradys waar bos, berg en see jou al die opsies bied vir behoorlike rus en vrede.
Theuns C. - 14th November 2019
staying in Thesen Islands, Knysna
Baie spesiaal.
James P. - 5th November 2019
staying in Knysna
The Information Bureau is most helpful and offered many good suggestions to make the stay good. Knysna has become a very busy town. However, the whole Garden Route offers so many diverse activities, that the business of Knysna becomes almost unnoticeable.
Welmedine G. - 5th November 2019
staying in Upper Old Place, Knysna
Nee wat, Knysna is maar eenmaal 'n mooi plek.
Chris H. - 2nd November 2019
staying in Thesen Islands, Knysna
Die ekologiese bewaring van die eiland is ook uitstekend.
Cheryl S. - 22nd October 2019
staying in Thesen Islands, Knysna
Loved Thesen Island. So safe, clean and beautiful. Security was fantastic.
Jerome M. - 14th October 2019
staying in Knysna SSB, Knysna
Goeie ligging en baie attraksies.
Tshepiso L. - 9th October 2019
staying in Knysna
This is a lovely town with lots do see and do, with wonderful restaurants and accommodation. Make time for a walk in the forest and end of at least one day with fresh oysters.
Marcello P. - 7th October 2019
staying in Rexford, Knysna
Definitief aanbeveel vir 'n oorslaap.
Elmerie V. - 7th October 2019
staying in Knysna
Pragtige plek met die mooiste natuurskoon. Vir seker 'n plek waarheen elkeen moet gaan. Dit bring rustigheid oor mens se siel.
Charné J. - 6th October 2019
staying in Knysna
It's an absolute stunner.
Marlene P. - 3rd October 2019
staying in Lake Brenton, Knysna
Uitstekend vir kinders.
Madeleine D. - 30th September 2019
staying in Knysna
Onvergeetlike natuurskoon.
Edmond F. - 29th September 2019
staying in Knysna SSB, Knysna
Daar is voldoende en aangename verblyfplekke.
Alrick L. - 26th September 2019
staying in Rexford, Knysna
Goeie diens. Altyd gereed om flink te help.
Joshua H. - 26th September 2019
staying in Knysna
Gaan ondersteun gerus die local besighede. Red Bridge Brewing Co. en The Knysna Gin Distillery is twee wat ek beslis sal aanbeveel. Altwee het mens dadelik tuis laat voel. Baie vriendelike mense.

Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za