Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:









Resensies van Koingnaas

5 / 5  
volgens 2 resensies
Lees regte resensies van Koingnaas van 2 geverifieerde gaste.
Indien jy Koingnaas besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Koingnaas.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Koingnaas akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Koingnaas Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Koingnaas Akkommodasie

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid

Akkommodasie binne 100 km vanaf Koingnaas

Vanaf
R223
per nag, vir 2 mense
Kampeer/karavaan in Namakwaland, Noord-Kaap

SANParks Bamboeskamp Coastal Camp Site is in die Namakwa Nasionale Park. Die park is in die hartjie van die Sukkulente Karoo en het vinnig gegroei en strek nou vanaf die bekende Skilpad-deel naby Kamieskroon en stre...

Vanaf
R223
per nag, vir 2 mense
Kampeer/karavaan in Namakwaland, Noord-Kaap

SANParks Varswater Coastal Camp is in die Namakwa Nasionale Park in die hartjie van die Karoo. Die park het baie uitgebrei en strek tans vanaf die bekende Skilpad-gedeelte naby Kamieskroon op die platorand weswaarts...

Vanaf
R223
per nag, vir 2 mense
Kampeer/karavaan in Namakwaland, Noord-Kaap

Die SANParks Kwass Se Baai Coastal Camp Site is in die Namakwa Nasionale Park in die hartjie van die Sukkulente Karoo. Die park het baie gegroei en strek vanaf die bekende Skilpad-streek naby Kamieskroon, langs die ...

Vanaf
R700
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Kamieskroon, Namakwaland

Kamieskroon, die hartjie van Namakwaland, is 67 km suid van Springbok en 47 km noord van Garies geleë, wat dit die ideale plek vir toeriste en reisigers in dié gebied maak. Dis sentraal en bied blomroetes in ’n ...

Vanaf
R240
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Kamieskroon, Namakwaland

Om die outentieke Namakwaland ervaring te ervaar wat so baie het om sy gaste te bied in terme van die omgewing, is Verbe Karavaanpark die ideale plek waar jy rustigheid sal geniet. Verbe is geleë in Kamieskroon, ...

Vanaf
R400
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Kleinsee, Namakwaland

Seaway Backpackers is in die bekoorlike dorpie Kleinzee geleë. Die dorp bied 'n rustige oord aan gaste wat opsoek is na 'n ontspanne wegbreek langs die kus. Dié verblyf beskik oor 8 standaardkamers en 2 dubbelka...

Vanaf
R550
per nag (plek vir 2)
B&B in Kamieskroon, Namakwaland

Gousblom Gastehuis bied warm, gasvrye B&B-verblyf in die dorpie, Kamieskroon, sowat 65 km vanaf Springbok. Kamieskroon is min of meer in die middel van Namakwaland wat in die lente oortrek is met veldblomme. Dié ...

Vanaf
R1 457
per nag, vir 6 mense
Selfsorg in Kleinsee, Namakwaland

Kleinzee Desert Song is in Kleinzee in Namakwaland geleë. Dié vreedsame dorpie is ideaal as jy op soek is na ‘n rustige wegbreek aan die kus. Die huis het slaapplek vir 6 en beskik oor 3 slaapkamers. Daar is 2 ...

Vanaf
R260
per nag, vir 2 mense
Lodge in Kamieskroon, Namakwaland

Kroon Lodge bied verblyf in kamers en kampeerplekke, aan die voetheuwels van die Kamieskroonberge, geleë. Dis ideaal vir gaste wat smag na 'n rustige wegbreek in die hartjie van Namakwaland. Die verblyf by Kroon L...

Vanaf
R4 000
per nag, vir 16 mense
Selfsorg in Kleinsee, Namakwaland

Spoelklippie is in die kusdorpie Kleinzee geleë en bied selfsorgverblyf vir 'n groot groep vriende of 'n gesin. Dié vakansiehuis bestaan uit woonstelle wat aanmekaar skakel en het 7 slaapkamers en 4 badkamers. Di...

Bladsy:
1
2
3
4
5
Bladsy 4 - Wys 31 tot 40

Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za