Resensies van Koingnaas

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Koingnaas bespreek het.

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 5 uit 5 gekry volgens 2 resensies.
Anelme M. - 18th June 2018
staying in Koingnaas
'n Pragtige, klein dorpie met 'n rustigheid wat enige gejaagde siel sal bedaar en mense wat enige hart sal laat terug verlang.
Elton H. - 31st January 2018
staying in Koingnaas
Dit was fantasties.

Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]