Geverifieerde Resensie
Kokstad
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Kokstad bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 3.6 uit 5 gekry volgens 19 resensies.
"Naby die Drakensberg en ook aan die kus vis die seevakansie. Beste van albei. Ook naby Forel hengel en op die hoofpad Suid/Noord."
"Paaie in die dorp is onbekombaar. Paar oulike restaurante, maar nie werklik 'n toeristebestemming nie. Meer 'n deur ry."
"Kokstad is in a beautiful area in the foothills of Mt Currie, not sure what the townlife is like. Can be cold in winter."
"Ek was verbaas oor Kokstad - oral waar ons beweeg het was dit netjies en daar is moderne winkels en geriewe. Ek sal beslis weer die plek besoek."