LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG

Geverifieerde Resensie

Komatipoort

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Komatipoort bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4 uit 5 gekry volgens 100 resensies.

Komatipoort

River Hill Lodge

"Komatipoort is skoon, netjies, vriendelik en net eenvoudig fantasties. Sal beslis weer daar gaan kuier."

Komatipoort

Meerkat Manor

"Heerlike Spar om inkopies te doen."

Komatipoort

Orchards Farm Cottages

"If for overnight stay on route to Kruger or Maputo."

Komatipoort

SleepOver Komatipoort

"Toegangsroete na die perseel is bietjie moeilik as gevolg van die "dry port" se ongelooflike besige area, ongelooflike baie trokke wat daar staan en wag om hul papierwerk te kry, maar ek was baie mooi gehelp om die paaie te navigeer."

Komatipoort

Komatipoort Fisherman's Nest

"Must must go to the golf course for a sundowner."

Komatipoort

Croc River Lodge

"Beveel beslis die plekkie aan. Vir oornag of langer verblyf."

Komatipoort

Meerkat Manor

"Soos enige plek in SA het hulle maar hulle mooi gedeeltes en dan nie so mooi en onveilige gedeeltes. Maar die gasheer van die gastehuis het ons verwys na die gholf klub wat pragtig was. Hulle is geleë reg langs die Krokodilrivier en ons het daar ons aandete geniet terwyl ons na die visarend en krokodille kon kyk."

Komatipoort

SleepOver Komatipoort

"Kan nie daarop kommentaar lewer nie."

Komatipoort

Komati Kruger Villas

"Ek en my suster, wat saam met ons was, is in Komati en Nelspruit gebore, dis 'n plek wat op 'n mens groei."

Komatipoort

Sundown Lodge

"Jy kry alles wat nodig is!"

Komatipoort

Stoep Cafe

"Besig in vakansietyd."

Komatipoort

Big Fish Eagle Lodge

"Komatipoort is naby Kruger en grenspos na Mosambiek wat dit 'n goeie oornag-ligging gee."

Komatipoort

Sundown Lodge

"It is a place to stop over for the night or use as a base for visiting the KNP, Crocodile Bride so close and with accommodation pricey in the park this is an option to think about."

Komatipoort

Croc River House

"Die dorpie is ideaal vir oornag op pad Krugerwildtuin of op pad Mosambiek toe."

Komatipoort

Big Fish Eagle Lodge

"Komatipoort is perfek om oor te slaap op pad wildtuin toe!"

Komatipoort

Meerkat Manor

"Rustige dorp."

Komatipoort

Stoep At Steenbok Street

"Lekker naby aan wildtuin."

Komatipoort

Stoep At Steenbok Street

"Lekker naby as mense Wildtuin toe gaan"

Komatipoort

Meerkat Manor

"Perfekte oornagdorp om die vêr kilometers in Mosambiek aan te pak."

Komatipoort

Meerkat Manor

"Uitstekend"

Komatipoort

Hipporetreat & Tiger Fishing

"Moet 'n viswinkel kry waar toerusting aangekoop kan word."

Komatipoort

Komatipoort River House

"Excellent location. Can't wait for December 2021."

Komatipoort

River Hill Lodge

"Oulike dorp en veral Kambaku Gholfbaan is pragtig."

Komatipoort

River Hill Lodge

"Somermaande baie warm. Sal winter liewer verkies."

Komatipoort

Stoep Cafe

"Komatipoort kan gerus kapitaliseer op die vakansieperiodes en nie toe wees op vakansiedae oor dié tyd nie. Die beperking oor waar om te eet is absoluut belaglik. Mens sal nie dink dat die toerismebedryf swaar gekry het in 2020 as jy kyk hoe "oop" die plekke hier is nie."

Komatipoort

Trees Too Guest Lodge

"Has very nice accommodation and a small town infrastructure."

Komatipoort

Orchards Farm Cottages

"Nice and close to the Kruger Park."

Komatipoort

Boomhuisie

"Ongeveer 8 km van die Kruger Nationale park hek af, wat meer wil jy hê?"

Komatipoort

Meerkat Manor

"Alles wat jy nodig het is daar. Gerieflik naby die KNP."

Komatipoort

Komati River Chalets

"Pragtig, skoon en netjies met baie goeie kliente diens."

Blad
Wys 1 tot 30
Stem vir ons in die World Travel Awards!

Stem vir ons in die World Travel Awards!

stem
stem