Indien jy Kommetjie besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies in Kommetjie.
Ons bied 'n wye verskeidenheid van Kommetjie Akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!
So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Kommetjie accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.
Kommetjie akkommodasie
Bladsy 3 - 25 lekke plekke om te bly
Stadlers Milkwood is 'n bekoorlike selfsorghuis in Kommetjie, Kaapstad. Die huis het slaapplek vir 6 gaste. Dit is 'n paar minute van die st...
Western Wave Apartment bied gerieflike verblyf in 'n privaat woonstel met 'n uitsig. Die smaakvol gemeubileerde woonstel is in Kommetjie gel...
Aquaview Beach House is 'n selfsorggastehuis met 3 verdiepings en asemrowende uitsigte oor Long Beach. Dis net 'n klipgooi van die strand af...
Crystal Cottage bied moderne, romantiese selfsorg-akkommodasie in die hartjie van die pragtige Kommetjie. Dit is 150 m vanaf 'Die Kom' en 30...
Wavesound bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n bekoorlike huis met 3 slaapkamers in Kommetjie. Dit is naby Long Beach, 'n gewilde plek vir ...
C'est La Vie is in Capri, Kaapstad, geleë en bied gehalteverblyf vir 'n gesin of 'n groep vriende. Dit is lekker naby talle winkels, restaur...
Aloe Tree Cottage is 'n selfsorgwoonstel in 'n inheemse tuin bo die Noordhoekvallei met berg- en see-uitsigte. Die woonstel is ideaal vir 'n...
African Violet Guest Suites is ’n unieke bestemming vir paartjies op die heuwels wat na die noorde front in die Noordhoek-vallei. Elke luuks...
Dit is 'n volledige beskrywing van jou blyplek. Die teks sal deur ons eie span kundiges nagegaan word om te verseker dat jou instansieprofie...
SANParks Slangkop Tented Camp skuil tussen inheemse melkhoutbome, sowat 100 m van die see af. Hierdie tentekamp het 'n marine-tema en is die...
Welkom by die Kommetjie akkommodasie blad - loer bietjie na ons wye versameling van hotelle, bed&ontbyt plekke, gastehuise en selfsorg eenhede hieronder, of gaan besoek ons Kaapstad blad indien jy na meer Kaapstad akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte akkommodasie gekies het, kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.