Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Soort Akkommodasie
Alle Soorte (32)
B&Bs (1)
Gastehuise (4)
Selfsorg-eenhede (27)

Resensies van Kommetjie

4.6 / 5  
volgens 86 resensies
Lees regte resensies van Kommetjie van 86 geverifieerde gaste.
Indien jy Kommetjie besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Kommetjie.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Kommetjie akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Kommetjie Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Kommetjie Akkommodasie

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Verwyder Filters
Gefilter volgens:
  • Prysklas

Akkommodasie binne 10 km vanaf Kommetjie

Vanaf
R850
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Kaapstad, Capri

Aloe Tree Cottage is 'n selfsorgkothuis in 'n inheemse tuin bo die Noordhoekvallei met berg- en see-uitsigte. Die kothuis is ideaal vir 'n enkelreisiger, 'n romantiese wegbreek vir 2, 'n kunstenaarswegbreek of bloot...

Vanaf
R1 100
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Kaapstad, Wes-Kaap

African Violet Guest Suites is ’n unieke bestemming vir paartjies op die heuwels wat na die noorde front in die Noordhoek-vallei. Elke luukse, private selfsorgwoonstel is ontwerp om gerieflik te wees. Daar is 5 p...

Vanaf
R747
per nag, vir 2 mense
Tentekamp in Kaapstad, Wes-Kaap

SANParks Slangkop Tented Camp skuil tussen inheemse melkhoutbome, sowat 100 m van die see af. Hierdie tentekamp het 'n marine-tema en is die ideale plek om die son in die Atlantiese Oseaan te sien wegsak. Dis op d...

25% af Langtermyn-verblyf!
VanafR3 199
R2 399
per nag, vir 8 mense
Selfsorg in Kaapstad, Wes-Kaap

Casa a Capri - Cape South Peninsula is 'n dubbelverdiepinghuis in Capri Village. Hierdie selfsorghuis weerspieël Victoriaanse bekoring. Dis ideaal vir gaste wat op soek is na gerieflike verblyf naby die strand en '...

Vanaf
R605
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Noordhoek, Wes-Kaap

Swallow's Nest is 'n bekoorlike selfsorgtuinkothuis in Noordhoek agter die hoofhuis met sy eie, aparte ingang. Die kothuis het 'n oopplan-uitleg en bied slaapplek vir 2 gaste. Die slaaparea het 2 gemaklike enkelbed...

10% af Langtermyn-verblyf!
VanafR6 000
R5 400
per nag, vir 8 mense
Selfsorg in Noordhoek, Wes-Kaap

Noordhoek Beach Villa bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n lieflike huis in Noordhoek en is sowat 750 m vanaf die strand geleë. Dié pragtige huis bied 'n oopplan-uitleg met 'n kombuis, eetarea en leefarea, asook ...

Vanaf
R3 500
per nag (plek vir 10)
Selfsorg in Noordhoek, Wes-Kaap

Sea Cottage House is 'n smaakvolle vakansiehuis net buite Noordhoek met slaapplek vir 10 mense. Die huis bied 'n beeldskone uitsig oor die vleilande, die see van Noordhoek tot by Kommetjie en die ongelooflike natuur...

Vanaf
R650
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Noordhoek, Wes-Kaap

Bramley Accommodation is in Noordhoek teen die Atlantiese kus in Kaapstad geleë. Ons is gerieflik net 5 minute se stap van die strand af en 3 minute se stap van die bekende Red Herring Restaurant af. Die perseel is...

Vanaf
R4 500
per nag (plek vir 7)
Selfsorg in Noordhoek, Wes-Kaap

Acacia House is 'n smaakvol versierde vakansiehuis in die prentjiemooi kusdorpie Noordhoek in Kaapstad. Die bekoorlike huis bied pragtige uitsigte op die berge en is ideaal geleë naby die strand, kroeë en restaura...

Vanaf
R690
per nag (plek vir 3)
Selfsorg in Kaapstad, Wes-Kaap

Ocean Sunset Cottage is 'n selfsorgwoonstel op die eienaar se perseel in Capri in Kaapstad. Die perseel is 'n ideale vertrekpunt vanwaar gaste die verskeie besienswaardighede van die Suidelike Peninsula kan verken. ...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
Bladsy 4 - Wys 31 tot 40

Welkom by die Kommetjie akkommodasie blad - loer bietjie na ons wye versameling van hotelle, bed&ontbyt plekke, gastehuise en selfsorg eenhede hieronder, of gaan besoek ons Kaapstad blad indien jy na meer Kaapstad akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte akkommodasie gekies het, kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]