Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:









Resensies van Koo Valley

5 / 5  
volgens 2 resensies
Lees regte resensies van Koo Valley van 2 geverifieerde gaste.
Indien jy Koo Valley besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Koo Valley.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Koo Valley akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Koo Valley Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Koo Valley Akkommodasie

7 lekke plekke om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
20% af Winteraanbod!
VanafR930
R744
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Kaapse Wynlande, Koo Valley

Porcupine Peak Farm bied selfsorg-kothuise en is op 'n plaas in die Koo-vallei geleë, 40 minute buite Montagu in die Wes-Kaap. Dié chalets is ideaal vir gaste wat op soek is na 'n rustige breek van die stadslewe. ...

Vanaf
R2 000
per nag, vir 8 mense
Gastehuis in Kaapse Wynlande, Koo Valley

Kango Gastehuis is op 'n plaas geleë, 48 km buite Montagu (ongeveer 45 min vanaf Robertson), en bied rustige verblyf met pragtige uitsigte op die berge. Dié ou plaashuis beskik oor 4 slaapkamers en 2 badkamers. ...

Vanaf
R700
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Breederiviervallei, Koo Valley

William en Karin verwelkom jou by Keisie selfsorg-bergkothuise wat bekostigbare verblyf bied op 'n appelliefieplaas in die Keisievallei naby Montagu in die Wes-Kaap. Ons plaas is net onder die wêreldbekende trekker...

Vanaf
R990
per nag, vir 5 mense
Selfsorg in Breederiviervallei, Koo Valley

Dew Cottage is 'n bekoorlike en rustieke selfsorg-plaaskothuis op die Vredenshoogte-plaas in die pragtige Keisie-vallei naby Montagu in die Wes-Kaap. Vredenshoogte-plaas is 'n 9,5 hektaar organiese vrugteplaas 25 km...

Vanaf
R550
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Breederiviervallei, Koo Valley

Langdam-in-Koo is 'n vrugteplaas wat versteek is in die Koovallei. Die plaas skuil aan die voorheuwels van die Langeberge met asemrowende uitsigte en 'n rustige plaasatmosfeer. Langdam bied lieflike selfsorgkothuis...

Vanaf
R5 925
per nag, vir 18 mense
Selfsorg in Breederiviervallei, Koo Valley

Goedemoed Farmhouse is op 'n vrugte- en wynplaas aan die voorheuwels van die Langeberge in die pragtige Keisievallei geleë. Dit bied slaapplek vir 18 gaste. Die plaashuis het lugversorging en beskik oor 5 kamers ...

Vanaf
R560
per nag, vir 6 mense
Kampeer/karavaan in Breederiviervallei, Koo Valley

Uil Skuil is 'n privaat kampeerterrein op die Vredenshoogteplaas in die pragtige Keisievallei naby Montagu in die Wes-Kaap. Die plaas is 9,5 hektaar groot en boer met organiese vrugte. Dit is net 25 km van Montagu a...


Akkommodasie binne 10 km vanaf Koo Valley

Vanaf
R610
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Breederiviervallei, Kaapse Roete 62

Protea Farm is in die Koovallei, sowat 29 km van Montagu af, op die prentjiemooi Roete 62 geleë en dit bied selfsorg-akkommodasie asook kampeerplek. Dis ideaal vir paartjies, groepies vriende of gesinne wat op soek...

Vanaf
R900
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Kaapse Wynlande, Kaapse Roete 62

Kingfisher Cottage, Langhoogte Farm is 'n bekoorlike klipkothuis in 'n rustige vallei, waar gaste sielsrus kan ervaar en 'n rustige vakansie kan geniet. Die plaas is 26 km buite Montagu en bied verskeie doendinge, s...

Vanaf
R2 150
per nag, vir 13 mense
Selfsorg in Kaapse Wynlande, Boland

Karoo Kuierhuis is op 'n skaapplaas langs die R318 tussen Montagu en Touwsrivier geleë. Die huis het slaapplek vir 13 gaste in 4 slaapkamers en daar is 2 badkamers. Drie van die slaapkamers het 'n dubbelbed en 'n ...

Bladsy:
1
2
3
4
5
Wys 1 tot 10

Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]