Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Resensies van Kookrus

5 / 5  
volgens 3 resensies
Lees regte resensies van Kookrus van 3 geverifieerde gaste.
Indien jy Kookrus besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Kookrus.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Kookrus akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Kookrus Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Kookrus Akkommodasie

2 lekke plekke om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Vanaf
R450
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Kookrus

The Angel River Villa is in Meyerton en bied gehalteverblyf aan 'n sakereisiger of oornaggas. Dis naby verskeie winkels, restaurante, doendinge en trekpleisters. Elke woonstel het 'n dubbelbed en 'n en suite-badka...

20% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR500
R400
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Kookrus

The Guests' Retreat bestaan uit 'n ruim selfsorg Huis met slaapplek vir 6 volwassenes en 2 kinders, Die Blou Kamer vir 2 gaste en die Contactor' s Flat met slaapplek vir 5 gaste. Ons is naby die R59-hoofweg in Kookr...


Akkommodasie binne 10 km vanaf Kookrus

Vanaf
R850
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Meyerton, Gauteng

Plaaskombuis Country Estate is 'n pragtige gasteplaas langs die Kliprivier in Meyerton, Midvaal met maklike toegang vanaf die R59. Ons bied bekostigbare en gerieflike B&B-, selfsorg- en gesinsverblyf aan reisigers w...

Vanaf
R700
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Meyerton, Gauteng

Johandri Self-Catering Unit is in die klein dorpie Meyerton geleë en is 'n gemeubileerde selfsorg-eenheid wat oornag-akkommodasie bied. Dit is ideaal vir sakereisigers of paartjies wat die omgewing kom verken. Die...

Vanaf
R780
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Vereeniging, Gauteng

Klip River Country Estate is 'n plattelandse gastehuis in die suide van Johannesburg. Die kombinasie van ons plattelandse tuine en luukse geriewe maak Klip River Country Estate Gastehuis 'n elegante maar bekoorlike ...

Vanaf
R600
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Meyerton, Gauteng

Johandri Log Cabin bied selfsorgverblyf en is op die gasheer se eiendom in Meyerton. Die hut is geskik vir gaste wat op reis is of vir 'n paartjie wat die omgewing besoek. Hierdie houthut het slaapplek vir 2 volwas...

Vanaf
R1 850
per nag (plek vir 2)
Hotel in Meyerton, Gauteng

Lord's Signature Hotel is tussen drie riviere geleë - die Vaal-, Klip-, en Suikerbosrivier. Ervare reisigers kry hier die geleentheid om ons absolute luuksheid te koester. Al die kamers het en suite-badkamers, ter...

Vanaf
R650
per nag, vir 2 mense
Lodge in Waldrift, Gauteng

Korundum Lodge is 'n gasvrye instansie wat in 'n Eden van ontwerperstuine en inheemse bome geleë is. Die lodge is 'n toonbeeld van Afrika se hartlike gasvryheid en 'n tikkie globale inspirasie wat pragtig pas by di...

Vanaf
R700
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Meyerton, Gauteng

The Coral Door is 'n moderne en smaakvol versierde woonstel op 'n veilige landgoed in Vereeniging. Die dorp is aan die oewer van die Vaalrivier geleë en bied 'n verskeidenheid watersportgeleenthede. Die ruim eens...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R885
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Waldrift, Gauteng

Water on Waldrift is in die hartjie van die Vaal geleë, naby dorpe soos Meyerton, Vereeniging, Vanderbijlpark en Heidelberg, en net sowat 40 minute se ry van Johannesburg af. Water on Waldrift bied luukse en gerie...

Vanaf
R500
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Vereeniging, Gauteng

The Fig Tree is in Risiville in Vereeniging. Dié woonstel het slaapplek vir 2 en beskik oor 1 slaapkamer, 1 badkamer en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Die slaapkamer het 'n dubbelbed. Die badkamer het 'n stort,...

10% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR350
R315
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Vereeniging, Gauteng

Contractor Stay bied selfsorg- en gastehuisverblyf vir sakereisigers en kontrakteurs in Vereeniging. Dis in die Midvaal op 'n 2 hektaar-landgoed geleë en is skoon, netjies, bekostigbaar. Verskeie verblyfsopsies is...

Vanaf
R400
per nag, vir 1
Gastehuis in Vereeniging, Gauteng

LekkeRus is ’n bekoorlike gastehuis in die rustige buurt Three Rivers in Vereenniging. Die dorp is op die oewer van die Vaalrivier geleë en bied verskeie watersports. Die gastehuis bied ’n keuse van 4 slaapkam...

Vanaf
R695
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Vereeniging, Gauteng

La Tranquil is in die rustige Drie Riviere-woonbuurt in Vereeniging geleë. Die gastehuis bied verblyf in 5 en suite-slaapkamers wat elkeen 'n koningingrootte-bed of 2 enkelbeddens het. Elke kamer het ook 'n TV met...

10% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR850
R765
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Vereeniging, Gauteng

Xeriba's Guesthouse bied unieke verblyf in Drie Riviere in Vereeniging. Die gastehuis beskik oor 6 gemaklike slaapkamers wat elk met 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort ingerig is. Elke kamer het sy e...

Vanaf
R410
per nag, vir 2 mense
Kampeer/karavaan in Vereeniging, Gauteng

Koppisol is 'n rustige vakansie-oord, sowat 46,9 km van Johannesburg af. Dié oord is 'n wegbreekplek vir stadsjapies en bied 'n verskeidenheid doendinge vir die hele gesin in 'n veilige, omheinde eiendom met 24 uur...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R750
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Henley On Klip, Gauteng

Zen Paradys Akkommodasie is in die bekoorlike dorpie, Henley on Klip geleë. Dié dorpie is net 'n uur se ry vanaf Johannesburg en dis die perfekte wegbreekplek uit die stad. Hierdie ateljeewoonstel is op die eien...

Vanaf
R1 200
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Henley On Klip, Gauteng

Ducks Country House and Venue is 'n eklektiese gastehuis op die oewer van die Kliprivier. Dit is in die rustige dorpie Henley-on-Klip geleë, net 40 minute suid van Johannesburg. Die herehuis het 2 ruim herehuis-su...

Vanaf
R1 000
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Henley On Klip, Gauteng

The Village Guest House is 'n bekoorlike verblyfopsie in die stil dorpie Henley on Klip, die tuiste van die Oprah Winfrey Leadership Academy for Girls. Net 5 km vanaf Meyerton. Dié gastehuis bied pragtige en goed ...

Vanaf
R550
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Vereeniging, Gauteng

Three Amigos Guesthouse is in Vereeniging geleë en bied verblyf vir families wat die Vaaldriehoek besoek, of kontrakteurs wat daar werk. Die gastehuis bied verblyf in 4 eenhede, wat almal met enkelbeddens ingerig...

Bladsy:
1
2
3
Wys 1 tot 20

Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za