Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:


Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Resensies van Koringberg

4 / 5  
volgens 6 resensies
Lees regte resensies van Koringberg van 6 geverifieerde gaste.
Indien jy Koringberg besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Koringberg.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Koringberg akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Koringberg Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Koringberg Akkommodasie

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid

Akkommodasie binne 50 km vanaf Koringberg

Vanaf
R745
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Riebeek-Kasteel, Wes-Kaap

Die Kasteel lê op 'n heuwel in Riebeek-Kasteel, een van die oudste dorpe in Suid-Afrika. Dis in 'n vallei in die Ceresberge geleë, net een uur se ry vanaf Kaapstad. Verblyf is in 3 gaste-suites beskikbaar. Elke k...

Vanaf
R900
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Riebeek-Kasteel, Wes-Kaap

Old Oak Manor is 'n gastehuis in die hartjie van Riebeek-Kasteel in die luisterryke Swartland. Die gebou self is een van die oudste huise in die omgewing, dit is in 1860 gebou. Die gastehuis is vernoem na een van di...

Vanaf
R3 600
per nag, vir 6 mense
Selfsorg in Riebeek-Kasteel, Wes-Kaap

3 Walter Street is 'n selfsorghuis in Riebeek-Kasteel, een van die oudste dorpies in Suid-Afrika, en is sowat 80 km vanaf Kaapstad geleë. Die huis is na aan die dorp met restaurante, winkels, kunsgalerye en 2 plaas...

Vanaf
R1 100
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Riebeek-Kasteel, Wes-Kaap

Dié gastehuis word besit deur die renjaer en klassieke motor-entoesias, Dave Kopke en sy vrou, Petro. Dié plattelandse boetiekgastehuis bied luukse, stylvolle akkommodasie. Met ons landmerk, 'n pienk Fiat 600 met ...

Vanaf
R1 300
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Riebeek-Kasteel, Wes-Kaap

Kloovenburg Guesthouse is 'n ou Victoriaanse huis in Riebeek-Kasteel en bied gaste lieflike kamers vir 'n ontspanne verblyf. Verblyf is beskikbaar in die Deluxe-kamer, Luukse Kamer, Dubbelkamer en die Enkelbedkame...

Vanaf
R1 690
per nag, vir 2 mense
Hotel in Riebeek-Kasteel, Wes-Kaap

The Royal Hotel is in Riebeek-Kasteel, een van Suid-Afrika se oudste dorpe sowat 80 km noordoos van Kaapstad. Dié hotel bied verblyf met 'n koloniale styl vir sakereisigers en paartjies. Ons het 4 Dubbelkamers, 1 ...

Vanaf
R800
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Riebeek-Wes, Wes-Kaap

Gabriella's Accommodation is sentraal in Riebeek-Kasteel geleë en is stapafstand van verskeie restaurante, galerye en winkels af. Gaste het 'n keuse tussen 4 kamers en 1 selfsorgeenheid, waarvan almal privaat inga...

Vanaf
R2 100
per nag, vir 2 mense
B&B in Riebeek-Kasteel, Wes-Kaap

Vineyard Views Country House is 'n luukse plaashuis met 4 goed ingerigte gastekamers in die skilderagtige Swartland-dorp, Riebeek-Kasteel. Die huis is in 'n Colombard-wingerd geleë en grens aan aktiewe wynplase, va...

Vanaf
R977
per nag (plek vir 2)
B&B in Riebeek-Kasteel, Wes-Kaap

Old Barn Cottage bied gerieflike B&B-verblyf in 'n bekoorlike, onafhanklike gastekamer op 'n eiendom waar die eienaars woon. Die kothuis is in die dorpie Riebeek-Kasteel, met toegang tot plaaslike restaurante. Die ...

Vanaf
R1 850
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Riebeek-Kasteel, Wes-Kaap

The Olive Retreat is 'n ruim selfsorghuis in Riebeek-Kasteel, 'n prentjiemooi dorp omring deur olyf- en wynplase. Die huis is in die hartjie van die dorp en naby besienswaardighede in die Riebeekvallei. Gaste kan o...

Vanaf
R725
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Riebeek-Kasteel, Wes-Kaap

Kasteelberg Country Inn & Bistro is 'n ongekunstelde gastehuis in die hartjie van die prentjiemooi Riebeek-Kasteel. Hierdie gastehuis bied 6 kamers. Elke kamer het 'n privaat badkamer en lugversorging. WiFi is bes...

Vanaf
R1 000
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Riebeek-Kasteel, Wes-Kaap

Pictorex Apartment is 'n tuinwoonstel op 'n privaat perseel wat sy eie ingang het en naby Riebeek-Kasteel se middedorp geleë is. Die ikoniese Royal Hotel, Nederduits Gereformeerde Kerk en Shortstraat is net 100 m d...

Vanaf
R1 400
per nag (plek vir 5)
Selfsorg in Weskus, Wes-Kaap

Cloeteskraal Chalets bied selfsorgkothuise teen die Bergrivier naby Velddrif. Dit is ideaal vir paartjies en gesinne wat 'n bietjie wil wegkom van die stad se gewoel. Let asb. daarop dat troeteldiere onder geen omst...

Vanaf
R700
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Riebeek-Kasteel, Wes-Kaap

Absolute Castillo bied gastekamers in die historiese dorp Riebeek-Kasteel. Die dorp se kombinasie van gemak, ligging en bekoring met die verskeidenheid galerye, restaurante, koffiewinkels en wynplase sal verseker da...

30% af Naweke!
VanafR1 100
R770
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Riebeek-Kasteel, Wes-Kaap

La Montagne Guesthouse is in die hartjie van Riebeek-Kasteel geleë, so besoekers kan maklik die dorp verken. Daar is verskeie uitstekende restaurante en interessante winkels wat binne loopafstand van La Montagne af...

Vanaf
R750
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Citrusdal, Sederberg

Biesievlak Campsite is 'n sitrus-buchu-rooibosplaas van 100 hektaar wat sowat 20 km van Citrusdal af is. Die kampeerterrein is aan die oewer van die Olifantsrivier geleë. Elke Biesievlak-kampeerplek het 'n 9x9 m g...

Vanaf
R1 800
per nag, vir 6 mense
Selfsorg in Riebeek-Kasteel, Wes-Kaap

Jo-Jo Cottages beskik oor 2 pragtige kothuise wat in 'n bekoorlike tuin in die plattelandse dorpie Riebeek-Kasteel geleë is. Die binnekant van die kothuise is oulik opgemaak en dit bied al die gerief en gehalte wat...

15% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR800
R600
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Riebeek-Kasteel, Wes-Kaap

Shades of Provence is weggesteek in die hartjie van die poskaartmooi Riebeek-Kasteel en dit bied selfsorgverblyf in 'n lieflike gastehuis wat die gevoel van die Riebeekvallei perfek vasvang. Gaste kan heerlik onder ...

Vanaf
R750
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Riebeek-Kasteel, Wes-Kaap

24 Fonteinstreet is in die hartjie van Riebeek-Kasteel geleë. Daar is verskeie uitstekende restaurante en interessante winkels sowat 300 m weg. Verblyf word in 2 gaste-eenhede gebied, waarvan 1 'n selfsorg-woonste...

Vanaf
R2 400
per nag, vir 6 mense
Selfsorg in Riebeek-Kasteel, Wes-Kaap

Blaauw Self-catering Cottage, met sy industriële ontwerp en lae water- en energieverbruik, is ideaal vir moderne, oordeelkundige reisigers. Dit is in 'n stil deel van die bekoorlike Riebeek-Kasteel geleë, net 'n u...

Bladsy:
1
2
3
Bladsy 5 - Wys 81 tot 50

Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za