Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Soort Akkommodasie
Alle Soorte (25)
B&Bs (5)
Wildsplase (1)
Gastehuise (5)
Selfsorg-eenhede (14)

Resensies van Kosmos

4.3 / 5  
volgens 109 resensies
Lees regte resensies van Kosmos van 109 geverifieerde gaste.
Indien jy Kosmos besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Kosmos.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Kosmos akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Kosmos Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Kosmos Akkommodasie

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Verwyder Filters
Gefilter volgens:
  • Prysklas
Vanaf
R1 100
per nag (plek vir 5)
Selfsorg in Kosmos

Montego Bay is 'n pragtige selfsorg-eenheid op die tweede verdieping en spog met pragtige uitsigte oor die dam. Dit is 'n lieflike wegbreekplek vir die hele gesin of vir 'n paartjie wat op soek is na gehaltetyd. D...

Vanaf
R3 200
per nag (plek vir 8)
Selfsorg in Hartbeespoort, Kosmos

Cullen's Cove is 'n ruim selfsorghuis met slaapplek vir 8 gaste in Kosmos, Hartbeespoort wat 'n uitsig oor die Hartbeespoortdam en op die Magaliesberge bied. Die huis strek oor 'n paar verdiepings en beskik oor 4 ...

Vanaf
R1 500
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Kosmos

Montego Bay bied selfsorgverblyf op die oewer van die Hartbeespoortdam. Dit is na aan die Olifant-bewarea, Ann van Dyk-jagluiperdsentrum, Magalies Park Gholfklub en die Hartbeespoort Akwarium. Die woonstel is op di...

Vanaf
R3 500
per nag, vir 4 mense
Selfsorg in Hartbeespoort, Kosmos

Amber Moon bied gaste die perfekte geleentheid om in 'n eksklusiewe, klein privaat galery te bly. Dit is hoog in die Magaliesberg-dorpie Kosmos geleë, met 'n uitsig oor die Hartbeespoortdam. Die huis het 1 pragti...

Vanaf
R1 000
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Hartbeespoort, Kosmos

Kosmos View bied 2 selfsorgwoonstelle en is ideaal geleë in Kosmos met fantastiese uitsigte oor die dam. Gaste kan kies om in die 'Pool Side Apartment' of in die 'Upstairs Panarama Apartment' te bly. 'Pool Side Ap...

Vanaf
R2 950
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Hartbeespoort, Kosmos

Harties Views is 'n gerieflik gemeubileerde selfsorg-eenheid vir 6 gaste in Hartbeespoort. Ongelukkig word geen groepe van slegs volwassenes toegelaat nie. Dit is 'n familie oord. Die eenheid het lugversorging en b...

Vanaf
R900
per nag (plek vir 2)
Lodge in Kosmos

Geleë in die skilderagtige dorpie, Kosmos, met wonderlike uitsigte oor Hartebeespoortdam, is Bali at Willinga Lodge die perfekte romantiese wegbreek. Net 45 minute van Johannesburg en 40 minute van Pretoria. Ons is...

Vanaf
R1 700
per nag, vir 2 mense
B&B in Kosmos

In die hartjie van die klein Monaco van die Hartebeespoortdam is die eksklusiewe Kosmos Manor Gastehuis, waar 'n hartlike verwelkoming vir jou wag. Die span wag om jou van die dag wat jy hier aankom tot die dag wat ...

Vanaf
R6 000
per nag, vir 10 mense
Selfsorg in Kosmos

Atelier Isabella is in die pragtige dorp Kosmos naby Hartebeespoortdam geleë. Ontspan in die kunstige atmosfeer waar kuns die binnenshuise versiering aanvul en die natuur die buitekant verryk. Dié huis bied pragti...

Vanaf
R1 550
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Hartbeespoort, Kosmos

Hartbeespoortdam Boutique Guest House is in die afgesonderde dorpie Kosmos slegs 'n paar kilometers vanaf al die koffiewinkels, top klas restaurante en spesialiteitswinkels in die omgewing. Dit is ook naby besienswa...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
Bladsy 2 - Wys 11 tot 20

Welkom by die Kosmos akkommodasie blad - loer bietjie na ons lekke reeks van hotelle, bed&ontbyt plekke, gastehuise en selfsorg eenhede hieronder, of gaan besoek ons Hartbeespoort blad indien jy na meer Hartbeespoort akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte akkommodasie gekies het, kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]