Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:









Resensies van Koster

3.3 / 5  
volgens 7 resensies
Lees regte resensies van Koster van 7 geverifieerde gaste.
Indien jy Koster besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Koster.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Koster akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Koster Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Koster Akkommodasie

3 lekke plekke om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Vanaf
R500
per nag, vir 2 mense
Lodge in Koster

Bem-Vindo Lodge bied gehalteverblyf in Koster en dit is naby verskeie besienswaardighede en hoofweë geleë. Kom geniet huislike en gemaklike verblyf in 'n klein dorpie. Verblyf word aangebied in 4 gemaklike slaapk...

Vanaf
R550
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Koster

De Oude Stoor is 'n gastehuis in Koster. Die gastehuis is naby verskeie besienswaardighede en hooftoegangsroetes geleë. Die gastehuis beskik oor 4 en suite-slaapkamers. Elke kamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-...

Vanaf
R600
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Koster

Over Tuin Gastehuis is geleë in Koster. Ons bied gaste gerieflike en bekostigbare verblyf terwyl hulle die deel van Noord Wes Provinsie besoek. Ons het 3 ruim, en-suite kamers, elk met het hul eie privaat toegang...


Akkommodasie binne 50 km vanaf Koster

Vanaf
R360
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Bojanala, Noordwes

Eyeview is in Koster in Noordwes geleë en bied 'n rustige, stil bosveld-omgewing bo-op 'n groot heuwel. Die verblyf bestaan uit 4 eenhede wat slaapplek vir 34 gaste bied. Gaste kan gebruik maak van die gemeenskap...

Vanaf
R600
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Bojanala, Noordwes

Kareekloof Game Farm word privaat besit en is 'n plattelandse bestemming wat ideaal is vir 'n plaas-wegbreek uit die besige stadslewe. Kom ervaar eg Suid-Afrikaanse gasvryheid met persoonlike aandag en puik diens. ...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R600
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Bojanala, Noordwes

Spendpenny is op die plaas Doornpoort naby Koster geleë en bied gehalteverblyf wat ideaal is vir 'n naweekwegbreek. Die pragtige natuurskoon en die Elandsrivier wat deur die plaas vloei bied ’n pragtige ligging v...

Vanaf
R600
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Bojanala, Noordwes

Boe-Boe's Nest is tussen Swartruggens en Koster geleë en grens aan die Elandsrivier, sowat 23 km vanaf die naaste dorp Koster. Daar is 'n grondpad wat na die eenhede lei en dis geskik vir normale motors, bakkies of...

Vanaf
R250
per nag (plek vir 68)
Kampeer/karavaan in Bojanala, Noordwes

Honeynest Camping is 'n heerlike kampeerterrein 45 km van Rustenburg af. Dit is ook net 10 km vanaf Derby en 67 km van Sun City af. Dié kampeerterrein bied pragtige, skaduryke staanplekke in 'n bosveld-omgewing. H...

Vanaf
R2 100
per nag (plek vir 14)
Selfsorg in Bojanala, Noordwes

Die Randjes Gastehuis is 'n plaashuis in Hopefield, in Noord-Wes geleë, en bied gehalte-verblyf, ideaal vir 'n familie samesyn. Dié ruim huis beskik oor 6 slaapkamers en het slaapplek vir 14 gaste. Daar is 2 dubb...

Vanaf
R850
per nag (plek vir 8)
Selfsorg in Bojanala, Noordwes

DeWit Farmhouse is 'n ruim selfsorg-plaashuis vir 8 mense, wat op 'n werkende plaas net 70 km buitekant Derby geleë is. Die plaashuis het 4 slaapkamers wat 2 badkamers deel. Twee van die kamers het elkeen 'n dubbe...

Bladsy:
1
2
3
4
5
Wys 1 tot 10

Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]