Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Soort Akkommodasie
Alle Soorte (17)
B&Bs (4)
Gastehuise (2)
Selfsorg-eenhede (11)

Resensies van Kramersdorf

5 / 5  
volgens 4 resensies
Lees regte resensies van Kramersdorf van 4 geverifieerde gaste.
Indien jy Kramersdorf besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Kramersdorf.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Kramersdorf akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Kramersdorf Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Kramersdorf Akkommodasie

17 lekke plekke om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
10% af Aanbod!
Vanaf
R1 400
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Kramersdorf

Kramersdorf Guesthouse is in Swakopmund, 'n oulike dorpie aan die sentrale kus van Namibië geleë. Dié dorpie is bekend vir sy historiese Germaanse argitektuur. Dit is tussen die Atlantiese Oseaan en die Namibwoes...

Vanaf
R1 600
per nag, vir 2 mense
B&B in Kramersdorf

Meerkat Guesthouse skuil in 'n stil, sentrale hoekie van Swakopmund. Dié gastehuis bied luukse, gerieflike kamers en 'n warm atmosfeer naby die toerismesentrum. Die winkels, restaurante en Atlantiese Oseaan is loop...

Vanaf
R1 715
per nag, vir 2 mense
B&B in Kramersdorf

Desert Breeze Lodge bied B&B-verblyf en is aan die oewer van die kortstondige Swakoprivier geleë. Die lodge het 'n uitsig oor die prentjiemooi duine van die Namibwoestyn en is aan die buitewyke van Swakopmund gele...

Vanaf
R1 450
per nag, vir 6 mense
Selfsorg in Kramersdorf

Swakopmund Lock-up-and-go is 'n selfsorgwoonstel in 'n kompleks in Swakopmund in die Erongo-streek van Namibië. Die perseel is naby die dorp se geriewe en besienswaardighede. Die woonstel is op die grondvloer gele...

Vanaf
R1 100
per nag, vir 2 mense
B&B in Kramersdorf

Sam's Giardino Pension is 'n gastehuis in Swakopmund en bied verblyf aan diegene wat die fynere dinge in die lewe waardeer, soos heerlike kos en wyn, asook die pragtige natuurskoon. Swakopmund skuil aan Namibië se ...

Vanaf
R875
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Kramersdorf

Pete's Place Swakopmund is ’n ruim, bekoorlike, vrystaande tweeslaapkamerhuis slegs ’n paar minute se ry van die Atlantiese Oseaan af. Die huis is in ’n stil woonbuurt van Swakopmund, Kramersdorf, en is die id...

Vanaf
R1 600
per nag, vir 6 mense
Selfsorg in Kramersdorf

Swakopmund Holiday House is 'n selfsorghuis in Swakopmund, in die Erongo-streek van Namibië. Die eiendom is troeteldiervriendelik en is baie na aan die dorp se geriewe en besienswaardighede. Die vakansiehuis is vo...

Vanaf
R1 250
per nag (plek vir 3)
B&B in Kramersdorf

Dünenblick Self-catering Apartments is in Kramersdorf is die Erongo-streek van Namibië geleë. Die instansie is die ideale plek vanwaar die dorp se geriewe en besienswaardighede besoek kan word. Verblyf by Dünen...

Vanaf
R1 170
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Kramersdorf

Desert Jackal Guesthouse is in die kusdorp Swakopmund in 'n baie stil, elegante en luukse voorstad, Kramersdorp, geleë. Verblyf word in 2 kamertipes aangebied. Elke kamer is smaakvol versier, het 'n koninggrootte...

Vanaf
R600
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Kramersdorf

Swakop Helios Place is 'n vakansiewoonstel sowat 1,3 km vanaf die see en stapafstand vanaf Swakopmund se middedorp. Dié woonstel front noord, is op die eerste verdieping en beskik oor 1 slaapkamer en 1 badkamer. D...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
Wys 1 tot 10

Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za