Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Indien jy Kramerville besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Kramerville.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Kramerville akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Kramerville Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Kramerville Akkommodasie

1 lekke plek om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Vanaf
R1 200
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Sandton, Kramerville

3 Melrose Road is slegs vyf minute oos van Sandton geleë, in die stil voorstad van Sandown Landgoed. Hierdie sekuur voorstad sluit die voorstede Strathaven en Sandown Uitbreiding 36 in. Snelweë is maklik toegankl...


Akkommodasie binne 10 km vanaf Kramerville

Vanaf
R720
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Sandton, Duxberry

Gevestig in 2004, is hierdie goed-geleë gastehuis 'n toevlugsoord in die besige Sandton-metropool. Dis net 'n kort 5-minute se ry van Sandton City af. Strathavon Gastehuis is maklik toegangbaar via die M1-weg, die ...

Vanaf
R1 600
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Sandown, Strathavon

Sandown Guesthouse is in Sandown, een van Sandton se rustige en veilige voorstede. Die gastehuis wat deur die eienaar bestuur word is 2,7 km vanaf die Sandton Gautreinstasie en Sandton se middestad. Verblyf is in 4...

10% af Aanbod!
VanafR680
R612
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Sandton, Wendywood

99 on Alma bied gerieflike verblyf in 'n stil en veilige omgewing in die hartjie van Sandton. Ons is net 5 km van Sandton City af en 17 km van Johannesburg se sakekern af. Die gerieflike kamers het almal en suite-...

Vanaf
R1 500
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Morningside, Duxberry

Braham Nerina 114 is 'n lieflike selfsorgwoonstel vir 4 gaste in Morningside. Dié woonstel is op die grondverdieping en beskik oor 2 slaapkamers en 'n badkamer met 'n bad en 'n stort. Die hoofslaapkamer het 'n kon...

Vanaf
R1 200
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Morningside, Duxberry

Braham Nerina 218 is 'n lieflike selfsorgwoonstel vir 4 gaste in Morningside. Dié woonstel is op die eerste verdieping en beskik oor 2 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 'n...

Vanaf
R1 500
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Morningside, Duxberry

Braham Nerina 116 is 'n selfsorgwoonstel met slaapplek vir 4 in Morningside. Dié woonstel is op die onderste verdieping en beskik oor 2 kamers met koningingrootte-beddens en 'n badkamer met 'n bad en stort. Die o...

Vanaf
R1 200
per nag (plek vir 3)
Selfsorg in Morningside, Duxberry

Braham Nerina 115 is 'n lieflike selfsorgwoonstel vir 3 gaste in Morningside. Dié woonstel is op die grondverdieping, is oopplan, en het 'n koningingrootte-bed en 'n enkelslaapbank. Die en suite-badkamer het 'n st...

50% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR1 330
R665
per nag (plek vir 2)
Hotel in Sandton, Strathavon

Dynasty Forest Sandown Hotel, Apartments & Conference Centre is 'n 4-ster-hotel in 'n vreedsame en veilige kompleks net 2,8 km vanaf Sandton City se inkopieparadys, Nelson Mandela Square en die Gautreinstasie. Die a...

Vanaf
R799
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Sandton, Strathavon

Six Sandton is 'n bekoorlike gastehuis in Sandton, 'n lowerryke buurt in Johannesburg. Hierdie toonaangewende buurt is 'n baken vir sakereisigers, toeriste en diegene wat wil inkopies doen, uiteet, vergader en kuier...

Bladsy:
1
2
3
4
5
Wys 1 tot 10

Welkom by die Kramerville akkommodasie blad - loer bietjie na ons wye reeks van hotelle, bed&ontbyt plekke, gastehuise en selfsorg eenhede hieronder, of gaan besoek ons Johannesburg blad indien jy na meer Johannesburg akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte akkommodasie gekies het, kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za