Resensies van Kranspoort

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Kranspoort bespreek het.

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.65 uit 5 gekry volgens 34 resensies.
Duduzile M. - 26th October 2021
staying in Kranspoort
Keep up the good work guys!
Lizette S. - 6th September 2021
staying in Kranspoort
Lekker plek om te ontspan.
Daléne S. - 10th August 2021
staying in Kranspoort
Baie dinge te doen vir natuurliefhebbers.
Liezel B. - 10th August 2021
staying in Kranspoort
As jy wil afskakel en rus is dit die beste plek min om te doen, so jy kan heerlik re-charge.
Jan D. - 16th May 2021
staying in Kranspoort
Nice.
Werner V. - 4th May 2021
staying in Kranspoort
Netjiese, skoon area met lug wat skoon was en mooi sterre kan sien.
Precious W. - 19th March 2021
staying in Kranspoort
Nice area, very peaceful and quiet.
Frederik S. - 2nd January 2021
staying in Kranspoort
Potensiële vakansiegangers behoort meer volledig gewaarsku te word oor hitte en gevaar van sonbrand asook die baie muskiete.
Maryna L. - 27th October 2020
staying in Kranspoort
Naby genoeg ook aan Witbank vir 'n vinnige wegbreek!
Sunette R. - 21st September 2020
staying in Kranspoort
Baie rustige, veilige natuur.
Amelia J. - 9th March 2020
staying in Kranspoort
Kranspoort is 'n pragtige bestemming om te ontspan.
. - 28th December 2019
staying in Kranspoort
Met baie reën kan van die grondpaaie en strate 'n uitdaging wees vir kleiner motors, andersins pragtige bosveld.
. - 11th November 2019
staying in Kranspoort
Sou handig wees as braaihout makliker beskikbaar was. Ons moes elke keer uit die oord ry om hout te koop.
. - 18th September 2019
staying in Kranspoort
Dit is baie lekker om Kranspoort te besoek - dit is 'n rustige woonbuurt in die natuur en was heerlik om wilde diere te sien rondloop tussen die woonhuise om te eet en te drink by die water en kospunte. Die grondpaaie na die wild-area is beperk vir gewone voertuie, die meeste en grootste gedeelte van die grondpaaie is baie beslis nie vir enigiemand met gewone sedan-motors nie, dit is selfs ook nie geskik vir 'n lae 4x4-voertuig nie.
. - 2nd September 2019
staying in Kranspoort
Kranspoort is 'n baie mooi omgewing met Loskopdam wat 'n goeie toeristebestemming is naby. Ek glo in die somer sal dit nog mooier wees. Dis ook 'n baie veilige omgewing.
. - 2nd September 2019
staying in Kranspoort
Kranspoort is tans ons nommer 1 toeristebestemming in Mpumalanga. Dis 'n veilige pad soontoe, nie ver nie. Dis regtig 'n vakansiedorp, almal wat daar is, is daar om te ontspan.
. - 12th August 2019
staying in Kranspoort
Stil. Veilig. Rustig. Net wat jy nodig het om te rus.
. - 29th April 2019
staying in Kranspoort
Ons sal vir seker weer gaan kuier.
. - 23rd April 2019
staying in Kranspoort
Wow! What a lovely community.
. - 15th April 2019
staying in Kranspoort
Kranspoort is een van die mooiste plekke wat ek nog gesien het, dit is rustig en die uitsigte is asemrowend.
. - 4th February 2019
staying in Kranspoort
Lekker naby Loskopdam.
. - 3rd January 2019
staying in Kranspoort
Beautiful area. Love the surrounding mountains.
. - 2nd January 2019
staying in Kranspoort
Dis 'n pragtige plek as jy van die bosveld hou. Die diere is 'n bonus.
. - 22nd October 2018
staying in Kranspoort
Mooi en rustig.
. - 8th October 2018
staying in Kranspoort
Ek gaan weer kom!
. - 24th September 2018
staying in Kranspoort
Dit is absoluut pragtig.
. - 20th August 2018
staying in Kranspoort
Heerlike stap- en fietsry-area, gasvrye en vriendelike omgewing.
. - 13th August 2018
staying in Kranspoort
Such a lovely and peaceful place to visit.
. - 14th May 2018
staying in Kranspoort
It is unforgettable, a must visit.
. - 13th April 2018
staying in Kranspoort
Dit is baie mooi by Kranspoort en pragtige bosveld. Daar is baie stapplek en die gholfbaan sal ook vir baie 'n aantreklikheid wees. Dit is baie mooi as die wild so tussen die huise deur beweeg en mens sien regtig baie meer tussen die huise as op die wildrit. Die nabygeleë Loskopdam is ook die moeite werd om te besoek, veral as jy 'n hengelaar is. So ook die Loskopdam Natuurreservaat. Beslis 'n rit werd.
. - 10th April 2018
staying in Kranspoort
Beautiful, you will be very relaxed.
. - 11th January 2018
staying in Kranspoort
Oor die algemeen nie te sleg nie.
. - 4th December 2017
staying in Kranspoort
Pragtige plek.
. - 4th January 2017
staying in Kranspoort
Kranspoort is ideaal vir die mense wat hou van gholf, die natuur en rustigheid weg van die gejaagde lewe.

Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]