Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:









Indien jy Kroondal besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Kroondal.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Kroondal akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Kroondal Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Kroondal Akkommodasie - Rustenburg

1 lekke plek om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Vanaf
R1 020
per nag, vir 2 mense
Lodge in Kroondal

Bambela Herberg is 'n luukse en eksklusiewe gaste-lodge 2,5 km vanaf die Waterfall Mall en 7 km vanaf Rustenburg se middestad. Bambelela Lodge bied eksklusiewe akkommodasie aan sakereisigers en vakansiegangers. Bam...


Akkommodasie binne 10 km vanaf Kroondal

Vanaf
R1 313
per nag (plek vir 2)
Hotel in Kroondal, Rustenburg

Excalibur Boutique Hotel is agter ’n woud in Rustenburg geleë en bied gaste die geleentheid om die wêreld van Koning Arthur en sy Ridders van die Ronde Tafel te beleef. Die hotel bied pragtig versierde kamers w...

Vanaf
R1 200
per nag, vir 2 mense
B&B in Rustenburg, Noordwes

President Paul Kruger Guest Lodge is op 'n kleinhoewe slegs 7 km vanaf Rustenburg, en vorm deel van die plaas Waterkloof, waar President Paul Kruger gebly het in 1841. Dié gastehuis is in 'n pragtige tuin en bied ...

Vanaf
R820
per nag, vir 2 mense
B&B in Rustenburg, Bojanala

Symphony Guesthouse is in Waterfall, sowat 2 km vanaf Rustenburg. Sakereisigers en vakansiegangers voel ewe welkom in ons rustige tuin met sy swembad en oorvloedige voëllewe. Verblyf is beskikbaar in 7 ruim en su...

Vanaf
R760
per nag, vir 2 mense
Lodge in Rustenburg Town, Rustenburg

Stop 'n Stay Lodge is in Rustenburg geleë en net 2 km van die middestad af. Verblyf word aangebied in 6 eenheid-kategorieë met 'n totaal van 45 eenhede wat ideaal is vir sakereisigers, vakansiegangers of 'n bruid...

15% af Winteraanbod!
Aanpasbare Kansellasie!
VanafR700
R595
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Rustenburg, Bojanala

Guland Guesthouse is net buite Rustenburg op 'n 2 ha-kleinhoewe geleë en is net 4,5 km vanaf die Waterfall Mall en 5 km vanaf die N4 op die Magaliesburgpad. Daar is 'n oorvloed voëllewe in ons tuine en ons is aan...

40% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR840
R504
per nag, vir 2 mense
B&B in Rustenburg, Bojanala

Masibambane Guest House bied verblyf op 'n privaat plaas, net 11 km vanaf Rustenburg se middedorp. Die gastehuis is ideaal vir gaste wat op soek is na 'n rustige vakansie- of sake-wegbreek naby verskeie doendinge en...

Vanaf
R1 080
per nag, vir 2 mense
B&B in Cashan, Rustenburg

Tuscan Bed and Breakfast bied verblyf in 'n luukse woonbuurt in Rustenburg in Noordwes. Dié bekoorlike dorp is omring deur die Magaliesberge en het die ideale ligging naby Sun City, talle wildparke en geskiedkundig...

Vanaf
R800
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Cashan, Rustenburg Town

Canary's Nest bied 'n pragtige kamer met slaapplek vir 2 gaste. Die Luiperd Boom-kamer beskik oor 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Dié kamer het 'n uitsig oor die tuin en daar is ook 'n TV met DS...

Vanaf
R1 600
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Cashan, Rustenburg Town

Terra Casa is geleë in Rustenburg in die Noordwes. Dit is 'n unieke vyfster-gastehuis wat dien as 'n rustige wegbreekbestemming vir oordeelkundige gaste. Hier word jy bederf met individuele aandag en daardie "ietsi...

Bladsy:
1
2
3
4
5
Wys 1 tot 10

Welkom by die Kroondal akkommodasie blad - loer bietjie na ons lekke verskeidenheid van hotelle, bed&ontbyt plekke, gastehuise en selfsorg eenhede hieronder, of gaan besoek ons Rustenburg blad indien jy na meer Rustenburg akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte akkommodasie gekies het, kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]