Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:









Filter Volgens Stergradering:






Voorstede
Panorama (15)
Soort Akkommodasie
Alle Soorte (36)
B&Bs (5)
Lodges (2)
Hotelle (1)
Gastehuise (19)
Selfsorg-eenhede (9)

Resensies van Kroonstad

3.6 / 5  
volgens 74 resensies
Lees regte resensies van Kroonstad van 74 geverifieerde gaste.
Indien jy Kroonstad besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Kroonstad.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Kroonstad akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Kroonstad Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Kroonstad Akkommodasie

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Vanaf
R550
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Panorama, Kroonstad

The Lighthouse gastehuis nooi jou hartlik uit om 'n wonderlike kuier in Wilgenhof, Kroonstad te geniet. Die gastehuis is gerieflik geleë naby die winkelsentrum en het maklike toegang tot die N1-hoofweg. Daar is ve...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R850
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Panorama, Kroonstad

Lamon Guesthouse is 'n luukse gastehuis in Kroonstad wat gerieflik naby die N1-afrit, halfpad tussen Johannesburg en Bloemfontein, geleë is. Daar is 9 stylvolle en gerieflike kamers wat elkeen 'n privaat ingang ...

Vanaf
R700
per nag (plek vir 2)
Lodge in Kroonstad

Oppi-Koppi Guest House is in die buitewyke van Kroonstad geleë en bied die ideale oornagverblyf tussen die Kaap en Johannesburg. Die lodge bied 20 eenhede wat elk hul eie privaat badkamer en ingang het. Elke suite...

Vanaf
R800
per nag, vir 2 mense
B&B in Panorama, Kroonstad

Oh So You Guest House is in 'n stil doodloopstraat in Kroonstad geleë en bied 'n rustige omgewing met heerlike ekstras soos 'n swembad en 'n gimnasium. Verblyf word in 6 gastesuites wat uniek versier en gemeubile...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R650
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Panorama, Kroonstad

Den La Kel is in die pragtige, stil buurt, Wilgenhof in Kroonstad geleë. Dit is lekker naby die N1-afrit, halfpad tussen Johannesburg en Bloemfontein. Dié gastehuis bied verblyf in 4 gastekamer en 1 selfsorgeenh...

Vanaf
R700
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Kroonstad

Sevens Guesthouse bied asemrowende verblyf naby die N1-hoofweg in Kroonstad. Kroonstad is die ideale oorstopplek vir die moeë reisiger wat enige plek in Suid-Afrika besoek. Die gastehuis het 6 en suite-slaapkamers...

Vanaf
R600
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Panorama, Kroonstad

Kroonstad lê in 'n area wat bekend is vir sy oop spasies en groot verskeidenheid plantegroei wat dit so besonders maak. Die eenheid is in 'n luukse woonbuurt geleë, baie naby die Kroonpark Vakansie-oord, Pick n Pa...

Vanaf
R700
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Panorama, Kroonstad

Sewende Hemel Gastehuis is in die pragtige en rustige woonbuurt Wilgenhof in Kroonstad geleë. Die gastehuis se ligging is uiters gerieflik ? dis net 2 km van die Panorama Plaza Winkelsentrum en naby die N1-hoofweg ...

Vanaf
R700
per nag, vir 2 mense
B&B in Panorama, Kroonstad

Cornerstone B&B is in die pragtige, stil woonbuurt Panorama in Kroonstad geleë. Hiér word ouwêreldse bekoring met moderne luuksheid gekombineer om unieke, stylvolle en suite-kamers te bied. Dié B&B bied privaat...

Vanaf
R550
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Panorama, Kroonstad

Berry Lane Gastehuis is in die stil, pragtige area Wilgenhof in Kroonstad geleë en bied gehalte-verblyf vir sakereisigers, gaste wat by familie kuier en oornaggaste. Verblyf is in 2 eenhede beskikbaar. Daar is 'n...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
Bladsy 2 - Wys 11 tot 20

Kroonstad is in 1855 gestig en vandag die derde grootste dorp in die Vrystaat. Dis 'n paradys vir avontuurlustige toeriste en diegene wat fanaties oor ons land se geskiedenis is!

Gaan speel 'n potjie gholf in die dorp, besoek die Boskoppie Leeuplaas en Privaat Wildreservaat waar jy met leeu- en tierwelpies kan speel, vang vis in die Valsrivier of op Bloemhoek-dam, en ry boot op Serfontein-dam....   Lees meer
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]