Resensies van Kroonstad

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Kroonstad bespreek het.

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 3.54 uit 5 gekry volgens 70 resensies.
Rita R. - 22nd March 2020
staying in Kroonstad
Het nie genoeg tyd gehad om Kroonstad te verken nie.
Wouter T. - 4th February 2020
staying in Kroonstad
Paaie baie baie sleg.
Martie V. - 17th January 2020
staying in Kroonstad
Awesome, ons is altyd Desembermaand vir Poison Rally daar en love dit!
Hannes S. - 17th January 2020
staying in Kroonstad
Vir my is Kroonstad net 'n oornagplek op pad terug van besoeke aan familie en vriende aan die Oos-Kaap en Wes-Kaap se kusgebiede.
Desire K. - 12th January 2020
staying in Kroonstad
I would only go to Kroonstad if I had a specific reason - but I did find the people to be very friendly.
Petrus M. - 27th December 2019
staying in Kroonstad
Kroonstad is a good place, but only bad roads here and there.
Maritza M. - 22nd December 2019
staying in Kroonstad
The roads need a little of attention, however, the city is very clean and it is easy to find places.
Gretha B. - 14th December 2019
staying in Kroonstad
Lekker tydjie saam jukskei familie. Was my 2de keer die jaar in Kroonstad in Desember. Noodapteek is fantasties in Kroonstad.
Ursula M. - 13th December 2019
staying in Kroonstad
Worst service ever at Steers. The food outlets at the shopping centre close to the accommodation leave a lot to be desired when it comes to cleanliness and service.
Casper D. - 25th October 2019
staying in Kroonstad
Plattelandse dorp met plattelandse gasvryheid.
Willem N. - 11th October 2019
staying in Kroonstad
Was nog nooit in Kroonstad nie.
Estelle G. - 9th September 2019
staying in Kroonstad
Baie vriendelike dorp en behulpsaam.
Hennie V. - 28th June 2019
staying in Kroonstad
Net deur gery, lyk netjies.
Marieta P. - 25th June 2019
staying in Kroonstad
Oulike klein dorpie. Goeie oorstopbestemming.
Monique B. - 15th June 2019
staying in Kroonstad
Ons slaap graag oor op pad na ons vakansiebestemming.
Hendrik P. - 11th June 2019
staying in Kroonstad
Heerlike wegbreekplek met alles wat jy nodig het.
Hanlie T. - 23rd May 2019
staying in Kroonstad
Paaie in omgewing baie swak.
Erika V. - 20th May 2019
staying in Kroonstad
Paaie is in 'n haglike toestand!
Scharias H. - 20th May 2019
staying in Kroonstad
Baie lekker Spur!
Hendrina S. - 22nd April 2019
staying in Kroonstad
Paaie baie slegte toestand, nie veel om te doen vir kinders.
Henriette Anne D. - 27th March 2019
staying in Kroonstad
Strate vreeslike slaggate. Load shedding heeltyd terwyl ons daar was, elektrisiteit selfs buite load shedding af.
André D. - 4th March 2019
staying in Kroonstad
Ek dink nie dit kan meer wees as bestemming vir funksie of oornag nie.
Marinda F. - 28th February 2019
staying in Kroonstad
Sien sterre.
Glenn G. - 16th February 2019
staying in Kroonstad
Die gate in die paaie gee 'n wrang smaak in 'n mens se mond veral as jy daar opdaag met 'n voertuig wat meestal geskik is vir 'n hoofweg.
Marietjie P. - 11th February 2019
staying in Kroonstad
Dit is 'n vriendelike, Afrikaanse dorp met juwele om te ontdek en funksies en markte wat gereeld plaasvind.
Norman S. - 3rd January 2019
staying in Kroonstad
Would rather find other accommodation.
Ahloma B. - 18th December 2018
staying in Kroonstad
Ons gaan volgende jaar weer bespreek om in Kroonstad te bly vir 'n naweek in die vriendelike dorp.
Dave E. - 15th December 2018
staying in Kroonstad
Road surfaces generally poor.
Theresa R. - 10th December 2018
staying in Kroonstad
Garth V. - 12th August 2018
staying in Kroonstad
Poor water quality.
Marius V. - 18th July 2018
staying in Kroonstad
Baie trokke deur die middedorp.
Hannes V. - 8th July 2018
staying in Kroonstad
My swaer het goudkuns vir jare daar gehad ons was dus nie vreemdelinge in die dorp nie. Kroonvaal is 'n baie lekker vakansiebestemming. Ek dink daar behoort meer bemarking t.o.v. dit wat Kroonstad bied gedoen te word.
Hannes V. - 8th July 2018
staying in Kroonstad
My swaer het goudkuns vir jare daar gehad ons was dus nie vreemdelinge in die dorp nie. Kroonvaal is 'n baie lekker vakansiebestemming. Ek dink daar behoort meer bemarking t.o.v. dit wat Kroonstad bied gedoen te word.
Fanie V. - 18th May 2018
staying in Kroonstad
Paaie in dorp uiters is swak. Sal mense aanraai om tweekeer te dink oor in die dorp oorbly. Paaie na Kroonstad ook baie swak.
Elize V. - 17th May 2018
staying in Kroonstad
The municipality must please have a look at the tar roads and fix it, especially the ones in town.
Rolette D. - 20th February 2018
staying in Kroonstad
Ons was slegs een aand in Kroonstad.
Rita H. - 10th January 2018
staying in Kroonstad
'n Goeie oorslaappunt vanaf die Kaap na Pretoria.
Michael W. - 25th October 2017
staying in Kroonstad
Die paaie is erg in baie dele van die dorp.
Leonard H. - 20th October 2017
staying in Kroonstad
Wat sê mens van die eens pragtige dorp wat so verval het? Lily's poetry, die Arcadia restaurant en Casa la Gracia maak 'n besondere verskil.
William K. - 25th September 2017
staying in Kroonstad
The streets need to be fixed.

Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za