Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Geverifieerde Resensie

Kroonstad

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Kroonstad bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 3.4 uit 5 gekry volgens 153 resensies.

Kroonstad

Sevens Guesthouse

"Kroonstad rock."

Kroonstad

Arcadia Luxury Guesthouse

"Verstaan waarom Kroonstad dorp van die jaar is."

Kroonstad

Hadeda Guest House

"Slegte padoppervlaktes. "

Kroonstad

Bettie's Luxury Lodge

"Kroonstad is a good overnight destination between the Western/Eastern Cape and Gauteng/Mpumalanga."

Kroonstad

Retief Equine and Guest Farm

"Ongelukkig nie veel ander goed om te doen in die area nie . Perfek as jy net wil rustig wees en so min as moontlik doen."

Kroonstad

Lamon Guesthouse

"Ons wou graag Kwêla se Vrystaatse dorp van die jaar sien en was beslis nie teleurgestel nie."

Kroonstad

Hadeda Guest House

"Lyk baie beter as my vorige besoek. Dorp regtig netjies."

Kroonstad

Lamon Guesthouse

"Paaie en water is 'n groot probleem."

Kroonstad

Berry Lane Gastehuis

"Ons het net oorgeslaap. Ons het wel gaan eet by die enigste restaurant, wat die Spur is."

Kroonstad

Berry Lane Gastehuis

"Die Kroonstad Spur was uitstekend."

Kroonstad

Hadeda Guest House

"Baie skoon en netjies, winkels is ook maklik bereikbaar."

Kroonstad

Travel Inn Kroonstad

"Baie min eetplekke."

Kroonstad

The Well Gastehuis en Retreat

"Kroonstad nie ingestel op toeris, of persone wat langer as paar dae bly nie. Geen plekkie as koffiewinkel, of iets in diervoege nie. Wou melkskommel saam met ons kind drink, net Spur was daar, Wimpy op 'n onveilige plek in middedorp. Geen opsies."

Kroonstad

Casa la Gracia

"Ons was daar vir Bokkieweek, dus nie veel van Kroonstad self beleef nie."

Kroonstad

Arcadia Luxury Guesthouse

"Die dorp het 'n samewerkende resep en verdien om "'n dorp v/d jaar kandidaat" te wees."

Kroonstad

Die Hof Gastehuis

"Dink dit was eens baie mooi op sy tyd, maar sekere dele is nou vervalle. Ons 6 maande seuntjie was hardlywig, maar die apteek het niks in voorraad vir hardlywigheid nie (ook nie inspuitings nie) en ook genoem mens kry niks medisyne vir babas vir hardlywigheid nie. Onwaar. By die huis is al my medisyne. Voel net sekere besighede/winkels nodig maar 'n hupstoot. Ook, sal daarvan hou om meer opsies as net Spur te kan hê vir 'n restaurant. "

Kroonstad

Bettie's Luxury Lodge

"It was just an overnight stop en route. "

Kroonstad

Riverstay

"Kroonstad ly aan SA-siekte, swak paaie en swak diens in die winkels."

Kroonstad

Oh So You Guest House

"Ek was verras. Dis 'n pragtige dorp."

Kroonstad

Arcadia Luxury Guesthouse

"Great people, but not much to do."

Kroonstad

Palms Lodge

"Kroonstad het baie verval."

Kroonstad

The Lavender Guesthouse

"Strate vuil en vol slaggate. Onveiligheid in besigheidsarea."

Kroonstad

Palms Lodge

"Paaie nie in 'n goeie kondisie. "

Kroonstad

The Lighthouse

"Middedorp is verwaarloos en vuil."

Kroonstad

Palms Lodge

"Kroonstad se paaie in 'n swak kondisie. "

Kroonstad

Berry Lane Gastehuis

"Dorp onnet en baie paaie swak."

Kroonstad

Micarla's Bed and Breakfast

"Will defnitely visit them again."

Kroonstad

Oh So You Guest House

"Die dorp het baie agteruitgegaan. Kroonpark was destyds 'n gewilde juweel, maar lyk nou soos 'n nes. "

Kroonstad

Riverstay

"Die dorp self bied nie veel nie."

Kroonstad

Micarla's Bed and Breakfast

"Ons het 'n troue bygewoon by Vrystaat Safari - dit was 'n pragtige plek vir 'n mooi funksie."

Blad
Blad 2 - Wys 31 tot 60