Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Dorpe
Graskop (37)
Hazyview-Vakansiedorp (7)
Hoedspruit (103)
Kiepersol (27)
Ohrigstad (2)
Pelgrimsrus (1)
Soort Akkommodasie
Alle Soorte (400)
B&Bs (30)
Wildsplase (118)
Hotelle (9)
Gastehuise (47)
Selfsorg-eenhede (196)

Resensies van Kruger Tot Canyons

4.4 / 5  
volgens 1008 resensies
Lees regte resensies van Kruger Tot Canyons van 1008 geverifieerde gaste.
Indien jy Kruger Tot Canyons besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Kruger Tot Canyons.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Kruger Tot Canyons akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Kruger To Canyons Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Kruger Tot Canyons Akkommodasie

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Verwyder Filters
Gefilter volgens:
  • Prysklas
30% af Aanbod!
VanafR16 900
R11 830
per nag, vir 2 mense
Wildsplaas in Kruger tot Canyons

Becks Safari Lodge bied verblyf wat alles insluit met 'n uitsig oor die Makhutsi-rivier in die Karongwe Wildreservaat. Dié eksklusiewe lodge bied 'n rustige wegbreek ver van die stadsgeraas. Becks Safari Lodge he...

Vanaf
R2 112
per nag, vir 2 mense
Wildsplaas in Hoedspruit, Kruger tot Canyons

Tshukudu Game Lodge is in 'n privaat wildreservaat van 3800 hektaar geleë en grens aan die gewilde Krugerwildtuin. Die lodge bied lieflike uitsigte oor die Drakensberge en jy kan 'n groot verskeidenheid wild, inslu...

35% af Langtermyn-
verblyf!
Aanpasbare Kansellasie!
VanafR1 400
R910
per nag, vir 2 mense
Hotel in Lydenburg, Kruger tot Canyons

Amani Boutique Hotel is in Lydenburg in Mpumalanga geleë. Die hotel het asemrowende uitsigte op die berge, valleie en damme. Dit is die perfekte wegbreekplek vir gaste wat uit die stad wil wegbreek en rus en vrede ...

Voorkeurvennoot
Vanaf
R1 605
per nag (plek vir 5)
Oord in Kruger tot Canyons

Swadini, A Forever Resort is op ingeslote land by die Blyde River Canyon Natuurreservaat geleë en lê knus tussen die pieke van die Drakensberge, teen die oewers van die Blyde-rivier. Dié oord is 35 km vanaf Hoeds...

Vanaf
R17 980
per nag, vir 2 mense
Lodge in Kruger tot Canyons

AM Lodge is 'n eksklusiewe, bekroonde lodge in Hoedspruit in Limpopo. Die lodge bied alles-ingesluit-pakkette en 'n intieme Afrika-ervaring aan individue of gesinne van alle ouderdomme wat op soek is na 'n onvergeet...

Vanaf
R15 680
per nag, vir 2 mense
Lodge in Kruger tot Canyons

Kuname Lodge is 'n klein ekslusiewe safari lodge in ongeveer 9000-hektaar se ongerepte bosveld, in die Karongwe Privaat Wildreservaat. Die verblyf bied 4 luukse suites, 1 premier suite, herehuis en luukse selfsor...

Vanaf
R1 900
per nag, vir 2 mense
B&B in Hoedspruit, Kruger tot Canyons

Nyaleti Lodge and Villa bied luukse B&B-verblyf omring deur pragtige tuine en is op die gesogte groenbelt op die Hoedspruit Wildlandgoed geleë. Verblyf word in die Nyaleti Lodge en die Nyaleti Villa, wat net 100 m...

Vanaf
R3 360
per nag (plek vir 5)
Selfsorg in Hoedspruit, Kruger tot Canyons

Kingfisher Creek het 'n pragtige ligging, naby die Orpen-hek van die Nasionale Krugerwildtuin, die Panorama-roete wat die Blyderivier-canyon en die toeristebestemming, Hoedspruit insluit. Kingfisher Creek is in Gue...

Vanaf
R2 750
per nag, vir 6 mense
Selfsorg in Hoedspruit, Kruger tot Canyons

BushGlam Luxury Holiday Home is op die Raptor's Wildlandgoed en bied 'n moderne, luukse vakansiehuis met slaapplek vir 6 gaste. BushGlam beskik oor 3 moderne slaapkamers, 2 moderne badkamers, ruim sitkamers, 'n ee...

Voorkeurvennoot
Vanaf
R1 750
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Hoedspruit, Kruger tot Canyons

Ekuthuleni River Front Chalets is naby Hoedspruit geleë en bied kwaliteitverblyf vir 'n wegbreek na die bosveld. Die lodge is ideaal vir 'n gesin of groep vriende en bied talle besienswaardighede en doendinge in di...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
9
Bladsy 4 - Wys 31 tot 40

Welkom by die Kruger Na Canyons akkommodasie blad - loer bietjie na ons ruim verskeidenheid van hotelle, bed&ontbyt plekke, gastehuise en selfsorg eenhede hieronder, of gaan besoek ons Mpumalanga blad indien jy na meer Mpumalanga akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte akkommodasie gekies het, kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]