Resensies van Krugersdorp North

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Krugersdorp North bespreek het.

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.56 uit 5 gekry volgens 16 resensies.
Henriette V. - 18th December 2019
staying in Krugersdorp Noord
Netjies en veilig met alles naby mekaar.
Wilna W. - 4th November 2019
staying in Krugersdorp Noord
Lank daar gebly. Dis boomryk, veilig en netjies. Klomp goed om te doen. Uiteet by die Key West Shopping Centre en die gholfbaan.
Keneilwe M. - 31st October 2019
staying in Krugersdorp Noord
It's quiet and I wish they had a spa around.
Natasja R. - 9th July 2019
staying in Krugersdorp Noord
Naby aan Key West - loopafstand as jy wil, en 'n goeie plek om meer van Muldersdrift en die Cradle of Humankind te besoek.
Mariska F. - 9th December 2018
staying in Krugersdorp Noord
Die gastehuis is binne loopafstand van KeyWest shopping centre indien nie vervoer dalk per uber gereis het NG kerk oorkant die pad en Bonanza Spar loopafstand.
Juliet H. - 8th October 2018
staying in Krugersdorp Noord
Dit is veilig en rustig daar.
Kathleen B. - 28th May 2018
staying in Krugersdorp Noord
Winkelsentrums is goed en is goed geleë.
Madelaine R. - 11th December 2017
staying in Krugersdorp Noord
Nice.
Nadja M. - 6th November 2017
staying in Krugersdorp Noord
Het baie veilig gevoel en dit het 'n goeie ligging.
Gesiena P. - 18th May 2017
staying in Krugersdorp Noord
Baie groot winkelsentrums om te besoek.
Andre G. - 26th August 2016
staying in Krugersdorp Noord
Good
Theo En Adre B. - 13th November 2015
staying in Krugersdorp Noord
Dit hang maar af wat jy in K/N wil doen. Ons het besigheid gehad vir die twee dae dus kan noe kommentaar lewer as toeristebestemming nie.
Sally H. - 23rd October 2015
staying in Krugersdorp Noord
Mooi gerestoureerde ou plekke en as n oud-Krugersdorper lekker en goeie herinneringe.
Rosemary T. - 13th November 2014
staying in Krugersdorp Noord
Dit is 'n stil area en tog baie naby aan die groot winkelsentrums en die besienswaardighede wat daar is.
Dirk O. - 14th October 2014
staying in Krugersdorp Noord
Skoon dorp en natuur is mooi.
Isaac L. - 2nd October 2014
staying in Krugersdorp Noord
The Key West Mall and the lake next to it in Krugersdorp North is amazing.

Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za