Indien jy Kuruman besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies in Kuruman.
Ons bied 'n wye verskeidenheid van Kuruman Akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!
So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Kuruman accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.
Kuruman akkommodasie
27 lekke plekke om te bly
La Ringrazio bied gastehuis- en selfsorg-akkommodasie tussen die kameeldoringbome in Kuruman. Die eenhede is perfek...
Kalahari Hide is op 'n plot net 5 km buite Kuruman. Die verblyf is ideaal vir reisigers wat na die Weskus, Kgalagad...
Pab-Love Guest House is in Kuruman, naby die Mokaka Mall en Kuruman Mall. Hierdie gastehuis is 1,7 km vanaf Die Oog...
Kuru-Kuru Guest House is in 'n pragtige woonbuurt in Kuruman geleë. Dié gastehuis is ideaal vir sakereisigers, paar...
Amaziah Guesthouse is in die dorpie Kuruman in die Noord-Kaap geleë. Die gastehuis is in 'n stil woonbuurt met geri...
Die Mynhuis Guesthouse is in ’n stil straat in Kuruman en is die ideale basis om die omliggende area en besienswaar...
Kuruman Leach Lodge bied gereiflike B&B-verblyf met 'n rustige ligging langs die Kurumanrivier. Die lodge is 3,5 km...
Terebinte bied unieke en gerieflike akkommodasie in die hartjie van Kuruman. Die restaurant en winkels is loopafsta...
Môregroet is 'n selfsorgwoonstel in Kuruman, 'n klein dorpie in die Noord-Kaap, wat vir sy natuurskoon en die Oog v...
The Wilds Lodge is 'n bekoorlike gastehuis wat in Kuruman geleë is en bied ruim en gerieflike verblyf. Dit spog met...