Indien jy Kuruman besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies in Kuruman.
Ons bied 'n wye verskeidenheid van Kuruman Akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedinge!
So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Kuruman accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.
Kuruman akkommodasie
27 lekke plekke om te bly
Terebinte bied unieke en gerieflike akkommodasie in die hartjie van Kuruman. Die restaurant en winkels is loopafsta...
Safari Travelodge is in Kuruman geleë en bied rustieke dog luukse verblyf. Die verblyf bestaan uit 5 kamers met sl...
El Dorado Lodge bied puik gastekamers in Kuruman. Dis ideaal vir gaste wat op soek is na 'n gerieflik afsaalplek vi...
Kuruman Inn is in die klein dorpie Kuruman geleë en bied gerieflike akkommodasie vir sakelui en vakansiegangers in ...
Kuruman Leach Lodge
Kuruman Leach Lodge bied gereiflike B&B-verblyf met 'n rustige ligging langs die Kurumanrivier. Die lodge is 3,5 km...
Cunningham Cottage
Cunningham Cottage is in Kuruman in die Noord-Kaap geleë. Omdat Kuruman bekend is vir sy bekende "Oog", 'n natuurli...
YellowStone is 'n pragtige boho-sjiek, rustieke verblyf in Kuruman, perfek vir gaste wat 'n gerieflike oornagplek s...