Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:









Filter Volgens Stergradering:






Stede
Durban (395)
Pietermaritzburg (72)
Dorpe
Amanzimtoti (165)
Anerley (6)
Ashburton (2)
Balgowan (42)
Ballito (422)
Bergville (5)
Biggarsberg (1)
Cathkin Park (40)
Champagne Castle (51)
Dargle (12)
Doonside (22)
Drummond (3)
Dundee (20)
Durban Noord (140)
Durban Point (13)
Durban West (27)
Ekuhluphekeni (1)
Empangeni (6)
Eshowe (16)
Estcourt (9)
Fort Nottingham (1)
Freeland Park (20)
Geluksburg (2)
Genazzano (2)
Glencoe (2)
Glenmore Beach (5)
Golela Border Post (1)
Greytown (4)
Hibberdene (63)
Hillcrest (18)
Hillhead (2)
Hilton (15)
Himeville (9)
Hluhluwe (29)
Howick (29)
Ifafa Strand (2)
Jozini (10)
Kingsburgh (79)
Kokstad (12)
Kwadukuza (2)
La Lucia (27)
Ladysmith (18)
Lidgetton (7)
Lions River (1)
Mandini (1)
Margate (1133)
Mbazwana (5)
Melmoth (5)
Mkuze (5)
Mooi River (8)
Mount Edgecombe (2)
Mtubatuba (8)
Mtunzini (17)
New Germany (3)
Newcastle (36)
Nkwazi (58)
Nottingham Road (55)
Palm Beach (21)
Paulpietersburg (8)
Pennington (54)
Pongola (24)
Port Edward (152)
Port Shepstone (92)
Pumula (8)
Qondwane (10)
Ramsgate (199)
Richardsbaai (45)
Salt Rock (38)
Sanlameer (156)
Scottburgh (34)
Shazibe (2)
Shelly Beach (110)
Sodwanabaai (26)
Southbroom (226)
St Lucia (127)
Star Mission Village (1)
Thungwini (5)
Tongaat Beach (2)
Ulundi (1)
Umdloti (110)
Umhlanga Rocks (15)
Umkomaas (22)
Umzumbe (17)
Underberg (54)
Utrecht (4)
Uvongo (407)
Van Reenens Pass (5)
Vryheid (23)
Weenen (2)
Westville (22)
Winterton (8)
Sien Meer...
Toerisme Bestemmings
Battlefields (56)
Dolfynkus (433)
Drakensberge (493)
Hibiskuskus (1676)
Highmoor (4)
ISimangaliso Wetland Park (130)
Midlands Meander (203)
Natalse Middellande (241)
Ndumo Game Reserve (3)
Noordkus (954)
Olifantkus (232)
Oribi Gorge Natuurreservaat (2)
Sentraal Drakensberge (100)
Suidelike Drakensberge (143)
Suidkus (2012)
Tembe Nasionale Olifantpark (2)
Vallei Van 'n Duisend Heuwels (80)
Westbrook (33)
Zululand (339)
Sien Meer...
Nabygeleë Streke
Mpumalanga
Oos-Kaap

Resensies van KwaZulu-Natal

4.3 / 5  
volgens 1384 resensies
Lees regte resensies van KwaZulu-Natal van 1384 geverifieerde gaste.
Indien jy KwaZulu-Natal besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in KwaZulu-Natal.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van KwaZulu-Natal akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as KwaZulu-Natal Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

KwaZulu-Natal Akkommodasie

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
SPAAR 40%
VanafR880
R528
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Southbroom, KwaZulu-Natal

San Lameer Villa 2004 is 'n lieflike selfsorg-villa op die veilige en gewilde San Lameer Landgoed. Dié kompleks het swembaddens en daar is tennis- en muurbalbane, 'n gholfbaan en 'n speelpark. San Lameer bied ook g...

SPAAR 30%
VanafR1 150
R805
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Pennington, KwaZulu-Natal

Sea Forever is 'n lieflike selfsorg-vakansiehuis in Pennington, slegs 4 minute se stap vanaf die strand, 1 km vanaf Pennington se visvangplek en 14,5 km vanaf die Vernon Crookes Natuurreservaat. Dié huis het slaa...

SPAAR 30%
VanafR400
R280
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Uvongo, KwaZulu-Natal

Uvongo Sands 6 is ’n losstaande huis slegs 100 m van die fantastiese Uvongo-hoofstrand af. Daar is 'n swembad, 'n getypoel, 'n strandmeer en 'n waterval net om die draai van die huis af. Ons is ook stapafstand van...

SPAAR 40%
VanafR850
R510
per nag (plek vir 7)
Selfsorg in St Michael's-on-Sea, KwaZulu-Natal

Villa Cordoba is 'n luukse kompleks net 500 m vanaf St. Michael se strandfront, 'n gewilde branderry-bestemming. Dit is die perfekte plekkie vir gesinne of groepe wat Margate besoek. Die eenheid is op die grondvlo...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R650
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Signal Hill, KwaZulu-Natal

De Witte Loft bied verblyf in 'n tradisionele Kaap-Hollandse huis in Signal Hill, Newcastle en het slaapplek vir 6 gaste. Daar is 2 selfsorg-soldereenhede en 'n eenheid met 1 slaapkamer. Geriewe sluit 'n kombuis wa...

Vanaf
R690
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Winklespruit, KwaZulu-Natal

12 Sancta Maria bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n veilige kompleks op die strandfront. Die woonstel het slaapplek vir tot 6 gaste en bestaan uit 3 slaapkamers, 2 volledige badkamers en 'n kombuis, -eetarea en -...

Vanaf
R1 100
per nag, vir 2 mense
B&B in Underberg, KwaZulu-Natal

Cedar Garden is 'n ruim, goed toegeruste huis met 'n goeie ligging en 'n pragtige tuin in die gewilde Underberg. Ons sentrale, luukse B&B en selfsorg-onderneming is die perfekte basis vir besoekers wat die suidelike...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R600
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Southbroom, KwaZulu-Natal

San Lameer Studio Villa, 'n luukse, selfsorg-ateljeewoonstel, is in die San Lameer Gholflandgoed geleë. Dit is ideaal vir 'n ontspanne en veilige wegbreek van die besige alledaagse lewe. Die woonstel het slaapple...

Vanaf
R1 250
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Rosetta, KwaZulu-Natal

Glen Ormond is 'n eksklusiewe gastehuis op 'n skilderagtige, stil 6 hektaar eiendom bo die Mpofanarivier tussen Rosetta en Moorivier in KwaZulu-Natal se Middellande. Die gastehuis bied luukse verblyf in privaat en...

10% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR750
R675
per nag, vir 2 mense
B&B in Pietermaritzburg North, KwaZulu-Natal

The Hidden Inn is in Pietermaritzburg in KwaZulu-Natal geleë. The Hidden Inn is 'n oasis weg vanaf die stadslewe, met omliggende woude en 'n uitsig oor die swembad vanaf die eenhede. Verblyf word in 3 B&B-eenhede ...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
9
Bladsy 2 - Wys 11 tot 20

Die gees van KwaZulu-Natal spoel vanuit die warm Indiese Oseaan se branders, rol oor die binnelandse groen heuwels en bosveld en styg op teen die kranse van die Drakensberge. Dit vlieg oor troppe wild en slaap tussen skilpadeiers op die strand. Dit stop by oorlogsmonumente en hardloop met die voetsl...   Lees meer
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za