Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:









Resensies van Kwena Valley

4.6 / 5  
volgens 10 resensies
Lees regte resensies van Kwena Valley van 10 geverifieerde gaste.
Indien jy Kwena Valley besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Kwena Valley.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Kwena Valley akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Kwena Valley Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Kwena Valley Akkommodasie

3 lekke plekke om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Vanaf
R4 000
per nag, vir 16 mense
Selfsorg in Kwena Valley

Klipfontein Bush Camp is op 'n plaas van 160 hektaar in die Kwena-kom 30 km buite Lydenburg geleë. Dit bied gehalteverblyf aan avonturiers en die plaas kyk oor die Kwena-dam en op die Steenkampsberge. Die boskamp i...

Vanaf
R650
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Kwena Valley

Willow Hill Mountain Camp skuil aan die voet van Steenkampsberg en bied luisterryke uitsigte oor die Badfonteinvallei en Kwenadam. Dié gesinsonderneming bied 'n rustige, pragtige kampeerplek ver van die stresvoll...

Vanaf
R850
per nag (plek vir 3)
Selfsorg in Kwena Valley

Die plaas lê aan die voet van die fantastiese Steenkampsberge en kyk uit oor die Kwena-dam. Lydenrust-gasteplaas is op 'n 160 hektaar-plaaslandskap in die Kwena Kom, 30 km van Lydenburg, Mpumalanga. Alle akkommoda...


Akkommodasie binne 10 km vanaf Kwena Valley

Vanaf
R3 200
per nag (plek vir 8)
Selfsorg in Hoogland Kronkeling, Mpumalanga

Upwood is in die Walkersons Estate geleë, 'n privaat landgoed in die Dullstroom-vallei. Dit is naby die Dullstroom Natuurreservaat, Verlorenvallei Natuurreservaat en die Dullstroom Roofvoël- en Rehabilitasiesentru...

33% af Weeksdae!
Vanaf
R1 600
per nag, vir 2 mense
Hotel in Lydenburg, Mpumalanga

Forest Creek is in 'n kloof in die Steenkampsburgberge, aan die eindpunt van die Drakensberge geleë. Die kloof word getemper deur 'n tapyt van bossies en bome wat in die malaria-vrye area groei. Op hierdie pragti...


Akkommodasie binne 50 km vanaf Kwena Valley

15% af Winteraanbod!
VanafR1 600
R1 360
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Hoogland Kronkeling, Mpumalanga

Verlorenkloof is 'n goed gevestigde vakansiebestemming in die hartjie van die forel-driehoek in Mpumalanga wat verskeie doendinge in die natuur bied. Verlorenkloof spog met voortreflike natuurskoon en 'n rustige omg...

Vanaf
R1 600
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Hoogland Kronkeling, Mpumalanga

African Leaves Trout Lodge bied selfsorgverblyf op 'n prentjiemooi plaas in die buitewyke van Dullstroom. Die huis spog met 'n pragtige uitsig en 'n dam met volop forel. Die Silo-huis het slaapplek vir 6 gaste en d...

15% af Winteraanbod!
VanafR3 750
R3 188
per nag (plek vir 8)
Selfsorg in Hoogland Kronkeling, Mpumalanga

Angel's Rest skuil in die veilige en skilderagtige Dullstroom Country Estate en bied 'n rustige toevlugsoord aan natuurliefhebbers. Hierdie landgoed is net buite Dullstroom geleë en bied pragtige uitsigte oor die p...

Vanaf
R820
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Hoogland Kronkeling, Mpumalanga

Schaefers' Halt is op 'n lieflike plaas teen 'n berghang, halfpad tussen Dullstroom en Lydenburg, geleë. Die plaas word omring deur die Klein Drakensberge en kyk uit oor 4 foreldamme. Schaefers' Halt is 'n bekoorli...

Vanaf
R2 000
per nag (plek vir 8)
Selfsorg in Hoogland Kronkeling, Mpumalanga

Mountain Retreat Cottage is 'n bekoorlike selfsorg-klipkothuis. Kom ervaar die rustigheid en stilte van die berge op pad na die Krugerwildtuin en net 3 uur sy ry van Johannesburg af. Dié kothuis bied verblyf vir 8...

Bladsy:
1
2
3
4
5
Wys 1 tot 10

Welkom by die Kwena Valley akkommodasie blad - loer bietjie na ons groot reeks van hotelle, bed&ontbyt plekke, gastehuise en selfsorg eenhede hieronder, of gaan kyk na ons Platorand blad indien jy na meer Platorand akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte akkommodasie gekies het, kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]