Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:









Filter Volgens Stergradering:






Soort Akkommodasie
Alle Soorte (13)
B&Bs (3)
Gastehuise (6)
Selfsorg-eenhede (4)
Indien jy Kyalami A.h. besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Kyalami A.h..

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Kyalami A.h. akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Kyalami A.h. Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Kyalami A.h. Akkommodasie

13 lekke plekke om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Weeksdag-
aanbod!
Vanaf
R990
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Witpoort, Kyalami A.h.

Valentynsweekpromosie: 9 tot 18 Februarie 2018. Valentynsmandjies en romantiese spyskaarte is beskikbaar vir lekker bederf! Eros Isle Chalet Retreat is in die veilige Beaulieu Estate in Kyalami, Midrand. Ons bied g...

Vanaf
R800
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Kyalami, Kyalami A.h.

Pine Tree Lodge is op 'n weelderige perdelandgoed geleë en bied gemaklike 3-ster-verblyf of jy nou vir besigheid of plesier besoek. Ontspan om die swembad en neem die natuurskoon en pragtige tuine in, of wandel op ...

Vanaf
R1 500
per nag (plek vir 4)
B&B in Kyalami A.h.

Jacaranda Cottage bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n B&B wat in die veilige Beaulieu Landgoed in Kyalami in Midrand geleë is. Die verblyf is ideaal vir sake- en vakansiereisigers. Die kothuis beskik oor 2 dubbe...

Vanaf
R559
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Midrand, Kyalami A.h.

Kyalami Beaulieu Haven Cottage bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n privaat tuinhuisie met 1 slaapkamer. Die kothuis is op 'n residensiële eiendom in Beaulieu Country Estate in Kyalami, Johannesburg geleë. Die hu...

Vanaf
R1 200
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Witpoort, Kyalami A.h.

Filmerton Guest Lodge is in die voorstad genaamd Kyalami A.H. in Midrand, Johannesburg geleë. Die lodge bied gehalte-akkommodasie wat ideaal is vir sakereisigers én vakansiegangers. Die 3 pragtige gastekothuise v...

Vanaf
R1 300
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Kyalami, Kyalami A.h.

Thatch and Thorn is 'n klein en private gastehuisin 'n B&B-styl wat op die rustige en veilige perdelandgoed, Beaulieu Country Estate geleë is. Dié blyplek het 'n elegante dog aardse atmosfeer wat gekombineer wor...

Vanaf
R650
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Kyalami, Kyalami A.h.

Cherry World Lodge is in Kyalami in die Midrand geleë, net 'n klipgooi van die Kasteel van Kyalami af. Ons is gerieflik naby die Midrand-sakekern, Gallagher Konferensiesentrum, Kyalami Equestrian Centre, Kyalami-re...

14% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR790
R677
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Kyalami A.h.

Oaktree Lodge verwelkom gaste al sedert 1991 en het 'n trotse geskiedenis van uitstekende gasvryheid. Dié grasdak-lodge is in privaat besit en is in pragtige tuine in die skilderagtige, landelike voorstad Kyalami g...

Vanaf
R1 000
per nag, vir 2 mense
B&B in Witpoort, Kyalami A.h.

Heron Chase is in die veilige, perde-landgoed Beaulieu in Midrand. Midrand is halfpad tussen Johannesburg en Pretoria. Ons bied verblyf vir sakereisigers, perderuiters, motor-renjaers, asook toeriste en kranige ghol...

25% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR1 300
R975
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Kyalami, Kyalami A.h.

Villa Botanica is 'n eersteklas-gastehuis in Kyalami Landgoed, 'n rustige plattelandse bestemming in die hartjie van Johannesburg. Hierdie perdelandgoed behoort aan die wêreldbekende Lipizzaners en is naby Kyalami ...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
Wys 1 tot 10

Welkom by die Kyalami A.h. akkommodasie blad - loer bietjie na ons lekke reeks van hotelle, bed&ontbyt plekke, gastehuise en selfsorg eenhede hieronder, of gaan kyk na ons Johannesburg blad indien jy na meer Johannesburg akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte akkommodasie gekies het, kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...