Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:









Indien jy Kylemore besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Kylemore.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Kylemore akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Kylemore Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Kylemore Akkommodasie

1 lekke plek om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Vanaf
R1 920
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Stellenbosch, Kylemore

Orange-Ville Lodge & Guesthouse is in 'n stil woonbuurt net buite Stellenbosch geleë en bied luukse verblyf, goeie geriewe en doeltreffende diens. Dis ook lekker naby ander geriewe in die omgewing. Orange-Ville L...


Akkommodasie binne 10 km vanaf Kylemore

Vanaf
R2 070
per nag, vir 2 mense
B&B in Stellenbosch, Kaapse Wynlande

MolenVliet Wine & Guest Estate is 'n 4-ster-B&B wat op 'n privaat wynplaas aan die oewer van die Dwarsrivier in die Banhoekvallei in Stellenbosch geleë is. Dis ideaal vir oordeelkundige reisigers op soek na luukse ...

Vanaf
R1 480
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Stellenbosch, Kaapse Wynlande

Vuurberg Self-Catering House is in die Stellenbosch Wynlande op die Vuurberg Wynplaas geleë. Dit bied pragtige uitsigte op die berge en oor die omliggende wingerde. Stellenbosch is ryk aan geskiedenis en dit bied n...

Vanaf
R1 500
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Stellenbosch, Pniel

Swaan Gastehuis is ’n bekoorlike kothuis op ’n vrugteplaas in Banhoek Vallei wat omring is deur die Simons- en Drakensteinberge. Die kothuis is ideaal vir ’n gesin van 4 of vir sakereisigers. Dié kothuis bie...

Vanaf
R1 900
per nag, vir 2 mense
B&B in Stellenbosch, Pniel

Zorgvliet Wines Country Lodge is in die Banhoekvallei, Stellenbosch, met 'n uitsig oor die omliggende wingerde en berge. Die landgoed is tussen Stellenbosch en Franschhoek en bied 'n verskeidenheid van konferensielo...

Vanaf
R24 530
per nag (plek vir 8)
Selfsorg in Kaapse Wynlande, Boland

Homestead is tussen Oldenburg se skouspelagtige wingerde in die majestueuse Banhoekvallei 10 minute van Stellenbosch af geleë. Dit is die oorspronklike gesinshuis op Oldenburg Vineyards en spog met 'n geskiedenis w...

Vanaf
R1 500
per nag (plek vir 2)
B&B in Pniel, Stellenbosch

Die gashere van Lumley's Place, 'n B&B, het in Johannesdal en Pniel grootgeword. Dis kultuurryke dorpies wat in 1843 hul ontstaan aan vrygestelde slawe te danke het, en die eienaars is tans die eerste generasie wat ...

Vanaf
R2 200
per nag, vir 2 mense
Lodge in Stellenbosch, Kaapse Wynlande

In een van Suid-Afrika se vernaamste Wynvalleie, in die pragtige Banhoekvallei, lê die magiese Banhoek Lodge. Op die drumpel van Suid-Afrika se vernaamste wynplase, met 'n asemrowende uitsig oor die omliggende wynl...

Vanaf
R1 830
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Stellenbosch, Kaapse Wynlande

Le Pommier is ‘n plattelandse lodge en restaurant wat net 7 km buite Stellenbosch op die Helshoogtepas in die rigting van Franschhoek geleë is. Daar is 7 luukse kamers wat dié appelplaas se herehuis was en 6 sui...

Vanaf
R2 100
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Stellenbosch, Kaapse Wynlande

Rozendal Guest Farm lê teen die beboste hange van die berge van die Jonkershoek Vallei, aan die buitewyke van Stellenbosch, en bied die gerief van die nabygeleë studentedorpie, maar ook die rus en vrede van die pl...

Bladsy:
1
2
3
4
5
Wys 1 tot 10

Welkom by die Kylemore akkommodasie blad - loer bietjie na ons uitgebreide reeks van hotelle, bed&ontbyt plekke, gastehuise en selfsorg eenhede hieronder, of gaan besoek ons Overberg blad indien jy na meer Overberg akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte akkommodasie gekies het, kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings[email protected]