Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Soort Akkommodasie
Alle Soorte (26)
B&Bs (10)
Wildsplase (1)
Gastehuise (9)
Selfsorg-eenhede (6)

Resensies van La Lucia

4.7 / 5  
volgens 14 resensies
Lees regte resensies van La Lucia van 14 geverifieerde gaste.
Indien jy La Lucia besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in La Lucia.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van La Lucia akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as La Lucia Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

La Lucia Akkommodasie

23 lekke plekke om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Voorkeurvennoot
Vanaf
R1 520
per nag, vir 2 mense
B&B in Umhlanga, La Lucia

Kites View B&B is in La Lucia in Umhlanga. Dié B&B is vernoem na die geelbekwoue wat gereeld in die omgewing opgemerk word. Ons bied vreedsame, gerieflike verblyf en maak voorsiening vir oorsese en plaaslike gaste ...

20% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR1 210
R968
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Durban, La Lucia

Umhlanga Lodge is in die hartjie van La Lucia geleë in Umhlanga, 'n vooraanstaande vakansiebestemming aan die Ooskus, noord van Durban. Met omvattende binnenshuise en buitelug-vermaak, is Umhlanga 'n speelgrond vir...

Voorkeurvennoot
15% af Naweke!
VanafR1 100
R935
per nag, vir 2 mense
Lodge in Umhlanga, La Lucia

Carter's Lodge is gerieflik net 800 m van die strand af oorkant La Lucia Winkelsentrum, Virgin Active-gimnasium, Gateway en Umhlanga- en La Lucia Ridge Kantoorblokke. Dit is ideaal vir sakelui én vakansiegangers. S...

Vanaf
R1 490
per nag, vir 2 mense
B&B in Durban, La Lucia

Seaview Manor is 'n luukse B&B in die hartjie van die idilliese woonbuurt La Lucia in Umhlanga Rocks. Ons maak meestal voorsiening vir reisigers en sakelui. Verblyf word aangebied in 4 dubbelkamers. Elke kamer het...

Vanaf
R1 600
per nag, vir 2 mense
B&B in Umhlanga, La Lucia

Maison - H Guest House is in Umhlanga Rocks, 'n vakansieoord wat sentraal geleë is in die Umhlanga-kusgebied, net noord van Durban. Ons Mauritiaanse herkoms is te bespeur aan die Franse gevoel wat vriende en gaste ...

Vanaf
R700
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in La Lucia

Annie's Self Catering is 'n gastehuis wat in die gegoede woonbuurt La Lucia, net noord van Durban in die pragtige provinsie van KwaZulu-Natal geleë is. Dit bied vinnige en maklike toegang tot verskeie van die gewil...

Vanaf
R4 600
per nag, vir 2 mense
B&B in Umhlanga, La Lucia

Northstar-Hotel bied gerieflike B&B-verblyf in 'n lieflike hotel met asemrowende uitsigte oor die see en die strand. Hierdie stylvol gemeubileerde hotel is in 'n uitstekende ligging langs Umhlanga se strand geleë. ...

Vanaf
R1 000
per nag, vir 2 mense
B&B in Glen Ashley, La Lucia

Bentley On The Beach is op die ongerepte en stil strand op die Promenade in Glen Asley in Durban-Noord geleë. Verblyf is beskikbaar is 8 gastesuites wat uniek versier is. Elke kamer word daagliks skoongemaak en h...

Vanaf
R700
per nag (plek vir 2)
B&B in Glen Ashley, La Lucia

Chopper Corner is in Durban se luukse Noordelike Voorstede geleë, naby verskeie strande, gewilde winkelsentrums, gholfbane, casinos, stadions, lughawens en verskeie restaurante en nagklubs. Dis die ideale plek vir ...

Vanaf
R2 200
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Umhlanga, La Lucia

Cowrie Cove Guest House skuil tussen die natuurlike melkhoutwoude van La Lucia aan die pragtige kus van KwaZulu-Natal. Dié weelderige gastehuis is in 'n Bali-styl getooi met 'n sjiek, moderne invloed. Dis die perfe...

25% af Laaste Kans!
VanafR1 550
R1 163
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Durban, La Lucia

Forest Manor is 'n indrukwekkende, klassieke en luukse boetiekgastehuis wat ideaal is vir toeriste, sakereisigers en oorsese besoekers. Ons is in die weelderige woonbuurt La Lucia in Umhlanga geleë en is net 'n kor...

Vanaf
R1 840
per nag, vir 2 mense
B&B in Umhlanga, La Lucia

Five Burnham Guest House is in La Lucia, Durban geleë. Dié stad is alombekend vir sy goue strande, winkelsentrums, craft-markies, straatbasaars en branderry-plekke. Dié B&B is pragtig ingerig en spog met 'n warm ...

Vanaf
R900
per nag (plek vir 3)
Gastehuis in La Lucia

Villa Shells is in die lieflike voorstad La Lucia en bied verblyf in 'n gastehuis met 'n swembad. Dié gastehuis is 500 m vanaf die strand, 5,5 km vanaf die Umhlanga Ligtoring en 8,9 km vanaf Kingsparkstadion. Verb...

Vanaf
R1 200
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Umhlanga, La Lucia

Shelbourne Lodge is in die spoggerige woonbuurt La Lucia in Umhlanga geleë. Dié lodge is anders as 'n tradisionele B&B en het 'n moderne kinkel. Dit is etlike minute van al die vernaamste geriewe af en is geskik v...

Vanaf
R880
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Umhlanga, La Lucia

14 on Braemar is 1 km vanaf die strand in La Lucia en bied selfsorgverblyf in 'n woonstel met slaapplek vir 2. Die woonstel is op die eerste verdieping en het lugversorging en 'n koninggrootte-bed. Daar is ook 'n ...

Bladsy:
1
2
3
4
5
Wys 1 tot 15

Welkom by die La Lucia akkommodasie blad - loer bietjie na ons wye versameling van hotelle, bed&ontbyt plekke, gastehuise en selfsorg eenhede hieronder, of gaan besoek ons Durban blad indien jy na meer Durban akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte akkommodasie gekies het, kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za