Resensies van La Lucia

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in La Lucia bespreek het.

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.6 uit 5 gekry volgens 10 resensies.
Bheki M. - 6th March 2019
staying in La Lucia
Is a quiet and restful place and not complicated to reach. The staff was very helpful, welcoming, friendly and pleasant and ready to walk an extra mile with us.
Johan Vosloo V. - 1st July 2018
staying in La Lucia
Baie naby aan Durban en baie mooi strande met voetslaanpaaie waar mens baie lekker kan stap.
Robbie J. - 26th August 2017
staying in La Lucia
Veiligste en mooiste plek naby Durban.
Estelle V. - 7th August 2017
staying in La Lucia
Ek het regtig net oorgeslaap. Was vinnig by La Lucia Mall om iets te koop. Dit was baie naby en het alles gehad wat ek gesoek het.
Neels V. - 12th June 2017
staying in La Lucia
Goed geleƫ.
Martha V. - 8th June 2017
staying in La Lucia
Baie many die groot mall.
Dries L. - 1st February 2017
staying in La Lucia
Baie mooi plek.
Henry J. - 18th April 2016
staying in La Lucia
Skoon, netjies, rustig en naby alles.
Mandla M. - 5th October 2015
staying in La Lucia
Excellent service.
Willem M. - 25th September 2014
staying in La Lucia
La Lucia is well positioned for a visit to Durban & surroundings, and access to the North Coast. Proximity to the King Shaka airport and all the major thoroughfares is a great plus. Umhlanga and all its current mod cons (restaurants, the astounding Theatre of Shopping etc) is nearby and is also a great benefit.

Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za