Resensies van La Mercy

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in La Mercy bespreek het.

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 3.8 uit 5 gekry volgens 5 resensies.
Irma B. - 30th September 2019
staying in La Mercy
Dit is 'n lieflike area.
Anton L. - 8th September 2019
staying in Desainager, La Mercy
Dit is eintlik onregverdig om hierop krities te reageer aangesien ek net oornag het.
Pieter J. - 9th November 2017
staying in La Mercy
Naby lughawe!
Corrie S. - 12th January 2017
staying in Desainager, La Mercy
Dit is net 'n bietjie ver van groter dorpe af en het ook nie 'n strand naby nie. Jy het beslis vervoer nodig indien jy sou invlieg vanaf die binneland. Jy moet ry na alles toe.
Marianne M. - 31st May 2016
staying in Desainager, La Mercy
Goeie padaanwysings by ons gasvrou gekry en met haar en GPS se hulp - heerlik gekuier, was net te kort om alles te gaan ondersoek. Ons hou veral van die vriendelikheid van die mense en hul laat voel jou tuis asof jy maar net daar hoort.

Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za