Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:


Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Soort Akkommodasie
Alle Soorte (24)
B&Bs (2)
Hotelle (2)
Gastehuise (5)
Selfsorg-eenhede (15)

Resensies van La Provence

4.8 / 5  
volgens 16 resensies
Lees regte resensies van La Provence van 16 geverifieerde gaste.
Indien jy La Provence besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in La Provence.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van La Provence akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as La Provence Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

La Provence Akkommodasie

21 lekke plekke om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Vanaf
R3 500
per nag, vir 2 mense
Hotel in La Provence

Franschhoek Boutique Hotel is in Franschhoek se hoofstraat met verskeie luukse boetieks, fynproewersrestaurante en ongelooflike kunsgalerye, geleë. Dit is ideaal vir 'n spesiale geleentheid, romantiese wegbreek of ...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R1 900
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in La Provence

Auberge Daniella is in die bekoorlike dorpie Franschhoek teen die agtergrond van die statige Middagkransberge geleë. Dit is 'n unieke toevlugsoord wat uitblink in gerief en outentieke Franse plattelandse bekoring. ...

33% af Aanbod!
VanafR1 500
R1 000
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in La Provence

La Galiniere bied 'n keuse van 2 bekoorlike en gesellige selfsorg-kothuise. Albei kothuise is toegerus met satelliettelevisie ('n keuse van fliek- en sportkanale), komplimentêre toiletware, sagte handdoeke, mikrog...

Vanaf
R1 200
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in La Provence

De Ville Lodge is in Franschhoek, 'n pragtige dorpie met 'n ryk geskiedenis geleë. Ons bied fantastiese verblyf vir vakansiegangers en sakelui. Elke pragtige eenheid is onafhanklik, volledig toegerus en mooi versie...

Vanaf
R2 700
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in La Provence

Die prentjiemooi gastehuis is net 'n uur se ry van Kaapstad af in die rustige wynlandgebied, Franschoek-vallei. Avondrood se oorspronklike Victoriaanse Kaaps-Hollandse huis bied aan gaste rustige verblyf met 'n ryk,...

Vanaf
R1 000
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in La Provence

Bleu Cobalt Cottage is 'n lieflike, privaat selfsorgkothuis in Franschhoek net 'n entjie se stap van die middedorp af. Dit is ideaal vir 'n kort naweekwegbreek. Bleu Cobalt Cottage het slaapplek vir 2 gaste en besk...

Vanaf
R1 000
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in La Provence

Leopard Tree Corner is in Franschhoek geleë en dié gastehuis bied slaapplek aan 4 gaste in 2 ruim kamers. Ideaal vir ’n gesin of vriende. Verblyf is beskikbaar in 2 slaapkamers. Kamer 1 is het 2 enkelbeddens wa...

10% af Aanbod!
VanafR1 000
R900
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in La Provence

Los Olivos at the Yard is in Franschoek, een van die oudste dorpe in die Wes-Kaap, geleë. Dié dorp is bekend vir sy wynlandgoedere en geskiedkundige besienswaardighede. Gaste wat opsoek is na bekoorlike, gesofisti...

Vanaf
R2 250
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in La Provence

Dié luukse een- en tweeslaapkamerwoonstelle is in Franschhoek se middedorp geleë. Ons bied ideale verblyf vir vakansiegangers, wynliefhebbers en sakelui. Elke woonstel is toegerus met 'n bamboesvloer, lugversorg...

Vanaf
R2 000
per nag, vir 2 mense
B&B in La Provence

Mont d'Or Franschhoek is in die skilderagtige Kaapse Wynlande naby die geskiedkundige middedorp en 'n groot verskeidenheid doendinge, soos restaurante, wynproeplekke, sjokoladewinkels, museums, monumente, boetiekwin...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
Wys 1 tot 10

Welkom by die La Provence akkommodasie blad - loer bietjie na ons ruim versameling van hotelle, bed&ontbyt plekke, gastehuise en selfsorg eenhede hieronder, of gaan kyk na ons Franschhoek blad indien jy na meer Franschhoek akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte akkommodasie gekies het, kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za