Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Indien jy La Sandra besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in La Sandra.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van La Sandra akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as La Sandra Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

La Sandra Akkommodasie

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Verwyder Filters
Gefilter volgens:
  • Prysklas

Akkommodasie binne 10 km vanaf La Sandra

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R1 100
per nag, vir 2 mense
B&B in Monte Sereno, Somerset-Wes

Majorca House is 'n gastehuis wat selfsorgverblyf bied en in Somerset-Wes geleë is. Dit is ideaal vir gaste wat op soek is na 'n gerieflike oornagverblyf naby verskeie besienswaardighede. Verblyf by Majorca House ...

Vanaf
R2 070
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Monte Sereno, Somerset-Wes

Somerset Hill Guest House is aan die voorheuwels van die Helderberg in Somerset-Wes geleë, en het 'n uitstekende uitsig oor Valsbaai en op die Hottentots-Hollandberge. Al die kamers het lugversorging, 'n klein sita...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R950
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Somerset-Wes, Helderberg

Cest La Vie Wine Route Apartment is 'n ruim en privaat ateljeewoonstel in Somerset-Wes wat binne 5 km vanaf talle wynplase, restaurante en voetslaanroetes geleë is. Dié woonstel is die ideale tuiste, of jy net wil...

Vanaf
R920
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Somerset-Wes, Helderberg

Villa Vista bied gehalteverblyf in 'n weelderige buurt in Somerset-Wes en is ideaal vir sakereisigers, vakansiegangers en oornaggaste. Dit is naby verskeie winkelsentrums, restaurante, die strand, wynplase, doending...

Vanaf
R950
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Somerset-Wes, Helderberg

Go2 Places is 'n selfsorg-eenheid op die eienaar se erf in Somerset-Wes. Die eenheid is ideaal naby verskeie besienswaardighede en Strand. Dié moderne, ruim eenheid het sy eie ingang en is goed toegerus vir lang- ...

Vanaf
R585
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Monte Sereno, Somerset-Wes

Francolin Self-Catering Unit is in Somerset-Wes geleë. Dié eenheid het 'n kombuisie, slaaparea en 'n en suite-badkamer. Die kombuisie is toegerus met 'n yskassie, mikrogolf en tee- en koffiemaakgeriewe. Die sl...

Vanaf
R1 100
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Somerset-Wes, Helderberg

Lalapanze bied gerieflike selfsorgverblyf in Helena Heights in Somerset-Wes. Hierdie gastehuis bied verblyf in verskeie eenhede met privaat ingange wat elk slaapplek aan 2 tot 4 gaste bied. Die eenhede het elk 'n ...

Vanaf
R1 400
per nag, vir 2 mense
B&B in Somerset-Wes, Helderberg

Easy Five is 'n bekoorlike grasdakgastehuis in 'n stil en pragtige tuin-omgewing in Somerset-Wes. Die gastehuis is ideaal geleë vir gaste wat die gewilde Stellenbosch Wynlande wil verken. Akkommodasie word in 5 s...

Vanaf
R750
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Somerset-Wes, Helderberg

Goedehoop is 'n ateljeewoonstel met 'n huislike atmosfeer in 'n rustige buurt in Somerset Wes. Die ateljeewoonstel is op die eiendom van die eienaar, maar het 'n eie privaat ingang, parkering en privaat tuin met ...

Vanaf
R1 340
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Somerset-Wes, Helderberg

Golden Hill Guest House en toere word deur die eienaar bestuur en is in Somerset-Wes geleë, sowat 25 minute vanaf Kaapstad Internasionale Lughawe. Erinvale Gholfklub, een van die mooiste gholfbane in Suid-Afrika, i...

Bladsy:
1
2
3
4
5
Bladsy 3 - Wys 21 tot 30

Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]