Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Indien jy La Sandra besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in La Sandra.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van La Sandra akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as La Sandra Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

La Sandra Akkommodasie

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Verwyder Filters
Gefilter volgens:
  • Prysklas

Akkommodasie binne 10 km vanaf La Sandra

Vanaf
R1 340
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Somerset-Wes, Helderberg

Golden Hill Guest House en toere word deur die eienaar bestuur en is in Somerset-Wes geleë, sowat 25 minute vanaf Kaapstad Internasionale Lughawe. Erinvale Gholfklub, een van die mooiste gholfbane in Suid-Afrika, i...

Vanaf
R800
per nag (plek vir 3)
Selfsorg in Somerset-Wes, Helderberg

Pinewood Cottage bied lieflike selfsorgverblyf op 'n privaat perseel met 'n aparte ingang minder as 1 km vanaf die hartjie van Somerset-Wes. Pinewood Cottage is die ideale basis om die omliggende area te verken. Dit...

Vanaf
R625
per nag (plek vir 3)
Selfsorg in Somerset-Wes, Golden Acre

67 On Mountain is ’n selfsorg-kothuis in die pragtige dorp Somerset-Wes en word omring deur berge. Die kothuis bied slaapplek aan 3 gaste (dubbelbed en enkelbed) en ’n matras kan vir ’n vierde gas (verkieslik...

Vanaf
R1 600
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Somerset-Wes, Helderberg

Berrydel LifeStyle Guesthouse bied verblyf aan gaste met 'n aktiewe leefstyl. Dis naby verskeie winkels, restaurante, die strand, doendinge en besienswaardighede. Dit beskik oor 6 pragtige kamers met slaapplek vir...

Vanaf
R7 900
per nag (plek vir 10)
Selfsorg in Somerset-Wes, Helderberg

Villa Chimanimani is 'n eksklusiewe Kaaps-Hollandse selfsorg-vakansievilla in Somerset-Wes. Die area is welbekend vir die natuurskoon, geskiedkundig erfenis, wynlandgoedere en uitstekende kookkuns. Die villa is op '...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R1 500
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Somerset-Wes, Helderberg

One Oak Guest House is in Golden Hill, Somerset-Wes. Die ruim gastehuis is naby wynlandgoedere en ander besienswaardighede in die area. One Oak Guest House bied verblyf in 1 ruim woonstel met plek vir 2 gaste. Die ...

Vanaf
R650
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Somerset-Wes, Helderberg

A Knight's Stay is 'n ongerepte eenheid, ideaal vir kort- of langtermynverblyf, gerieflik in Somerset-Wes geleë en bied maklike toegang tot Kaapstad en die internasionale lughawe, asook na verskeie winkelsentrums e...

Vanaf
R595
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Somerset-Wes, Golden Acre

Featherbed Apartment is in die hartjie van Somerset-Wes geleë en spog met die mooiste uitsigte oor die Hottentots-Hollandberge en die Helderberge. Die woonstel is elegant en het 'n privaat ingang en balkon. Daar ...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R985
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Monte Sereno, Somerset-Wes

Stella's Accommodation is 'n gerieflike selfsorg-woonstel in Somerset-Wes wat perfek is vir sakereisigers en vakansiegangers. Dié woonstel het 'n leefarea met lugversorging op die boonste verdieping en daar is ook...

Vanaf
R800
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Monte Sereno, Somerset-Wes

Anchor and Acorn on Blair is 'n gerieflike selfsorg-eenheid vir 4 gaste in Somerset-Wes. Anchor on Blair het 'n privaat ingang, apart vanaf die hoofhuis, en beskik oor 2 slaapkamers. Op die onderste verdieping het ...

Bladsy:
1
2
3
4
5
Bladsy 4 - Wys 31 tot 40

Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]