Indien jy Laaiplek besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies in Laaiplek.
Ons bied 'n wye verskeidenheid van Laaiplek Akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!
So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Laaiplek accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.
Laaiplek akkommodasie
6 lekke plekke om te bly
Flaminkevlei Waterfront bied 'n idilliese wegbreek aan die kus en die ligging teen die rivier is heerlik. Al die wo...
Fisherman Cottage is 'n selfsorgkothuis in Velddrif langs die Bergrivier. Hier kan gaste 'n asemrowende sonsonderga...
The Sunset Villas bied selfsorg-seekantverblyf in Laaiplek aan die Kaapse Weskus. Laaiplek kan amper nie van Velddr...
Pikkewyn bied 2 verblyfopsies in ruim selfsorghuise wat geskik is vir 8 in Laaiplek, net 700 m van Rooibaai af. ...
Laaiplek Hotel is in die hawe-area aan die oewer van die Bergrivier geleë en bied 'n rustige, maar fassinerende uit...
Seester is 'n gerieflike selfsorgwoonstel in Laaiplek en het slaapplek vir 8 gaste. Die huis het 2 slaapkamers en ...
Riverhouse-Velddrif is in Port Owen waar gaste die beste uitsigte, rustigheid en 'n ontspanne vakansie-atmosfeer ka...
Coco's Nest is 'n selfsorghuis in die kusdorp, Port Owen aan die Weskus. Die huis het slaapplek vir 8 gaste in 3 sl...
Russells on the Port kyk uit oor die Port Owen Marina en is in die prentjiemooi dorp Velddrif geleë. Die hotel het...
Old Cape on the Marina bied bekostigbare selfsorgverblyf en 'n verskeidenheid geriewe in Velddrif. Die verblyf be...