Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:


Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Resensies van Labram

4 / 5  
volgens 6 resensies
Lees regte resensies van Labram van 6 geverifieerde gaste.
Indien jy Labram besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Labram.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Labram akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Labram Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Labram Akkommodasie

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid

Akkommodasie binne 10 km vanaf Labram

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R550
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Herlear, Noord-Kaap

Padlangs bied 2 gerieflike woonstelle in Kimberley. Elke woonstel bied slaapplek aan 4 gaste. Danie is 'n selfsorg-eenheid met 'n oopplan-uitleg. Dit het 'n dubbelbed, 'n stapelbed en 'n en suite-badkamer met 'n s...

Vanaf
R800
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Herlear, Noord-Kaap

The Solomon is 'n selfsorg-gastehuis en B&B in Kimberley in die Noord-Kaap. Die hoofhuis is in 1910 gebou en is smaakvol omskep in individuele gastekamers met en suite-badkamers en puik geriewe. Daar is 10 kamers w...

Vanaf
R800
per nag, vir 2 mense
B&B in Belgravia, Noord-Kaap

Hierdie Victoriaanse tuiste met sy lowerryke tuin bring 'n gevoel van rus en vrede by mens tuis. Die gastehuis is in die hartjie Belgravia se historiese gedeelte geleë met restaurante, erfenisterreine, museums en h...

Vanaf
R790
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Belgravia, Noord-Kaap

Jungnickel Guesthouse is in Kimberley geleë. Die gastehuis is lekker naby verskeie sakegeriewe en besienswaardighede in die dorp. Daar is 19 kamers wat individueel versier is. Elke kamer het 'n dubbel- of enkelbe...

Vanaf
R700
per nag, vir 4 mense
Selfsorg in Herlear, Noord-Kaap

101 On Main is sentraal geleë in Kimberley en bied gemaklike oornagverblyf naby verskeie geriewe. Die eenslaapkamer-eenheid het slaapplek vir 4 gaste en bied 'n oopplan-leefarea en goed toegeruste kombuis. Die sla...

Vanaf
R800
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Hadison Park, Noord-Kaap

Ons is in die rustige woonbuurt Hadison Park geleë en bied rustige oornagverblyf op pad na die blommeprag van die Weskus of die wildreservate in Namibië. Kosmos bied elegante kamers en uitstekende diens - dus vers...

Vanaf
R1 200
per nag, vir 4 mense
Selfsorg in Kimberley, Southridge

Blueberry is in Kimberley en bied verblyf wat ideaal is vir sakereisigers of oornaggaste. Dit is naby Kimberley Lughawe, Gariep Hospitaal en Diamantveld Hoërskool. Dit is ook naby verskeie winkels en restaurante. ...

Vanaf
R720
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Belgravia, Noord-Kaap

Executive Self-catering Units bied verblyf in 'n verskeidenheid eenhede in die historiese woonbuurt Belgravia in Kimberley. Die eenhede is ruim en dis ideaal vir groot of klein groepe wat Kimberley besoek. Die eer...

Vanaf
R500
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Kimberley, Southridge

Joan's Rest is 'n bekoorlike selfsorg-eenheid op 'n residensiële perseel met 'n privaat ingang in South Ridge, Kimberley. Die eenheid is naby verskeie inkopiesentrums, wegneemetes, restaurante en hospitale. Die ee...

Vanaf
R480
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Hadison Park, Noord-Kaap

The Cottage - Hadison Park is in Kimberley en het 2 ruim selfsorgkothuise. Verblyf word in Kothuis 1 en Kothuis 2 gebied. Albei kothuise het gemaklike beddens, 'n en suite-badkamer met 'n bad of stort en 'n kombui...

Vanaf
R960
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in El Toro Park, Noord-Kaap

Five Acres Guest House is net 10 minute van Kimberley se geskiedkundige middedorp af en bied gerieflike verblyf met 'n plattelandse ligging in groot, rustige en lowerryke tuine omring deur groot bome. Al die kamer...

Vanaf
R740
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Hadison Park, Noord-Kaap

Eden Guest House bied gastekamers in Kimberley en is ideaal vir gaste wat op soek is na gerieflike verblyf naby verskeie geriewe. Verblyf is beskikbaar in 5 kamers wat smaakvol ingerig is. Elke kamer het 'n privaat...

Vanaf
R550
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Herlear, Noord-Kaap

Padlangs 2 is in stil area geleë en baie sentraal. Verblyf word in verskeie slaapkamers gebied. Elke kamer het 'n TV, ketel, mikrogolf, eetgerei, lugversorger en privaat ingang. Die Gesinskamers het elk 'n dubbel...

50% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR800
R400
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Kimberley, West End

Victorian Guest Lodge is in Kimberley, oorkant die ingang na die Groot Gat, die Mynmuseum en Mittha Seperepere Konferensiesentrum geleë. Die lodge is die ideale vertrekpunt om die historiese en kulturele besienswaa...

Vanaf
R680
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Hadison Park, Kestelhof

Agros Guest House bied puik akkommodasie in Kimberley. Jy kan seker wees dat ons baie besorg oor jou sal wees. Ons het 7 kamers: 1 met 'n dubbelbed en 'n enkelbed, 3 met dubbelbeddens, en 3 met 2 enkelbeddens elk w...

Bladsy:
1
2
3
4
Bladsy 3 - Wys 31 tot 45

Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za