Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Soort Akkommodasie
Alle Soorte (9)
B&Bs (3)
Gastehuise (5)
Selfsorg-eenhede (1)

Resensies van Ladybrand

3.8 / 5  
volgens 67 resensies
Lees regte resensies van Ladybrand van 67 geverifieerde gaste.
Indien jy Ladybrand besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Ladybrand.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Ladybrand akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Ladybrand Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Ladybrand Akkommodasie

10 lekke plekke om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R1 000
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Ladybrand

Cranberry is 'n lieflike koloniale kothuis op die Oos-Vrystaat Malutiroete. Perfek vir 'n besoek aan die Lesotho Hooglande, boesmantekeninge, pottebakkers en wewers. Cranberry Cottage bied 'n verskeidenheid akkommo...

Voorkeurvennoot
Vanaf
R690
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Ladybrand

Ladybrand Heritage House is in die prentjiemooi Oos-Vrystaat, die poort tot die Lesotho se Bergkoninkryk. Ladybrand Heritage House is aan die voet van Platberg en bied 'n uitsig op die Malutiberge en 'n unieke kombi...

Vanaf
R825
per nag (plek vir 2)
Oord in Ladybrand

Little Rock Resort is in Ladybrand geleë aan die voet van die Platbergreeks. Die oord bied gaste die ideale vakansieverblyf en -geriewe. Die verblyf beskik oor verskeie selfsorg-chalets met slaapplek vir 2 tot 6 ...

Langtermyn-
verblyf-aanbod!
VanafR800
R686
per nag, vir 2 mense
B&B in Ladybrand

Hierdie luukse B&B voorsien akkommodasie in ‘n stil omgewing in Ladybrand. Die gebou is 1 van die oudste huise in die dorp met ‘n lang en interessante geskiedenis. Top House B&B bied die sakepersoon en toeris ...

Vanaf
R600
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Ladybrand

Ladybrand Guest House is die ideale wegbreekplek van die gejaag en stres van die stadslewe. By Ladybrand kan jy volkome rus en vrede kom geniet. Daar is 12 kamers waaruit jy kan kies en elk het slaapplek vir 1 tot...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R900
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Ladybrand

Storm Guesthouse is 'n bekoorlike gastehuis in Ladybrand, 'n oulike landboudorp in die Vrystaat. Ladybrand is die naaste stad aan die Maseru-grens van Lesotho en is die 'n poort vir toeriste op pad na die Bergkonink...

Vanaf
R940
per nag, vir 2 mense
B&B in Ladybrand

Ladybrand Lavender Cottage bied gerieflike akkommodasie in een van die oudste sandsteengeboue in hierdie unieke dorpie in die Vrystaat, net 15 km vanaf die lewendige stat Maseru in Lesotho. Ons het 3 en suite-dub...

Vanaf
R1 800
per nag, vir 6 mense
Selfsorg in Ladybrand

Artist's Cottage is 'n ruim kothuis vir 6 gaste in Ladybrand. Dié kothuis is met verskillede stukke kuns versier, is ruim en beskik oor 2 slaapkamers. Een van die kamers het 'n dubbelbed en die tweede kamer het 2 ...

Vanaf
R700
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Ladybrand

Geco B&B is 'n gastehuis in Ladybrand wat ideaal is vir gaste wat op soek is na 'n gemaklike oornagplek op pad na Lesotho en ander bestemmings. Verblyf by Geco B&B word gebied in 4 smaakvol versierde kamers. Elke k...

Vanaf
R1 200
per nag, vir 2 mense
B&B in Ladybrand

Casa Romana B&B is in Ladybrand aan die voet van die Malutiberge in die Oos-Vrystaat geleë. Die dorp staan bekend vir sy pragtige heuwels en natuurlike prag. Verblyf word aangebied in 8 individueel versierde en su...


Akkommodasie binne 10 km vanaf Ladybrand

Vanaf
R400
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Malotiroete, Vrystaat

Villa St Joseph is aan die voet van die Platberg op 'n 1000-hektaar plaas net 10 km buite die dorpie Ladybrand. Selfsorgverblyf is beskikbaar in 2 losstaande eenslaapkamerhuise, huis 2 en 7, met aparte slaap- en si...

15% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR2 400
R2 040
per nag, vir 8 mense
Selfsorg in Malotiroete, Drakensberge

White Hills Guest Farm bied selfsorgverblyf op 'n plaas net buite Ladybrand in die Vrystaat. Dié gasteplaas het slaapplek vir 8 mense in 4 slaapkamers en daar is 3 badkamers en 'n kombuis. Die eerste en tweede kam...


Akkommodasie binne 50 km vanaf Ladybrand

Voorkeurvennoot
Vanaf
R650
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Malotiroete, Vrystaat

Oldenburg Lodge and Game Park bied selfsorgverblyf op 'n plaas net buite Ladybrand in die Vrystaat. Die plaas is na aan die Koranna Kloofroete en die Golden Gate Hoogland Nasionale Park. Verblyf word aangebied in 2...

Voorkeurvennoot
Vanaf
R240
per nag, vir 2 mense
Wildsplaas in Malotiroete, Vrystaat

Eingedi Retreat is 'n wildplaas wat 530 hektaar groot is in Ladybrand, in die Oos-Vrystaat. Die somers is warm en lewendig en die winters het fris aande en middelmatige dae. Eingedi Retreat verwelkom gesinne en poog...

Vanaf
R500
per nag, vir 2 mense
Wildsplaas in Malotiroete, Vrystaat

Zuikerkop Country Game Lodge is tussen Ficksburg en Ladybrand in die skilderagtige Vrystaat geleë en bied 'n rustige oase en gewilde trou- en konferensiesentrum. Ons kan 58 gaste akkommodeer in pragtige chalets en ...

Bladsy:
1
2
3
4
Wys 1 tot 15

Welkom by die Ladybrand akkommodasie blad - loer bietjie na ons groot verskeidenheid van hotelle, bed&ontbyt plekke, gastehuise en selfsorg eenhede hieronder, of gaan kyk na ons Drakensberge blad indien jy na meer Drakensberge akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte akkommodasie gekies het, kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za