LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
Results Dates Prompt
Orden Volgens
Filter volgens Tarief per Nag
    Skuif die tarief om jou sak te pas
Filter volgens Beskikbaarheid
Filter volgens Spesiale Aanbiedings
Filter volgens Bespreking-opsies
Filter volgens
Filter volgens Tipe
Filter volgens Resensie
Filter volgens Fasiliteite
Resensies van Ladysmith
4/5
volgens 28 resensies

Lees regte resensies van Ladysmith van 28 geverifieerde gaste

Indien jy Ladysmith besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies in Ladysmith.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Ladysmith Akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Ladysmith accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Ladysmith akkommodasie

Bladsy 5 - 17 lekke plekke om te bly

Sien kaart









Verblyf binne 50 km van Ladysmith

The Homestead

Gastehuis in | Geluksburg, GeluksburgKwaZulu-Natal
Vanaf
R1 200
per nag, vir 2 mense

The Homestead is 'n 3-ster-gastehuis in die Drakensberg met standaard en suite-slaapkamers, gesins-eenhede (2 slaapkamers met 1 badkamer), e...

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Konferensiegeriewe
Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Vanaf
Vanaf R1 200
per nag, vir 2 mense

Vanaf
R480
per nag, vir 2 mense

Drakensberg Bush Lodge and Backpackers bied rustieke gastekamers op 'n plaas sowat 7 km buite Winterton. Die instansie is die ideale basis o...

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Kits-bespreking
Sien meer
Vanaf
Vanaf R480
per nag, vir 2 mense

Vanaf
R3 500
per nag, vir 14 mense

Glenside Farmhouse is op 'n werkende plaas net buite Winterton aan die voet van die Sentrale-Drakensberge geleë. Die grasieuse Glenside is ...

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Vanaf
Vanaf R3 500
per nag, vir 14 mense

Vanaf
R8 100
per nag, vir 18 mense

Tugela Falls Self-catering Guest House bied selfsorgverblyf op 'n privaat plaas langs die R74, sowat 4 km vanaf Bergville. Dié plaashuis is...

Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Kombuisgeriewe
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Vanaf
Vanaf R8 100
per nag, vir 18 mense

Vanaf
R780
per nag, vir 2 mense

Oban Guest Farm bied verblyf met ’n plaas-styl. Gaste kan ’n egte plaaservaring in Van Reenen beleef. Hiér kan gaste ontspan en die stilte v...

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Gratis WiFi
Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Kits-bespreking
Sien meer
Vanaf
Vanaf R780
per nag, vir 2 mense

Vanaf
R1 590
per nag, vir 2 mense

Sneezewood Farm Bed & Breakfast bied modieuse verblyf vir sakereisigers en vakansiegangers 5 minute se ry vanaf Dundee in Noordelike KwaZulu...

Afrikaans
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Voëlkyk
Afrikaans
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Kits-bespreking
Sien meer
Vanaf
Vanaf R1 590
per nag, vir 2 mense

Vanaf
R1 250
per nag, vir 2 mense

Jacaranda Guesthouse is in die hartjie van die slagvelde van Glencoe, net 7 km vanaf Dundee in KwaZulu-Natal geleë. Die gastehuis bied 'n ru...

Afrikaans
Gratis WiFi
Kombuisgeriewe
Geen Rook Binnenshuis
Afrikaans
Gratis WiFi
Kombuisgeriewe
Vanaf
Vanaf R1 250
per nag, vir 2 mense

Verblyf binne 100 km van Ladysmith
Vanaf
R980
per nag, vir 2 mense

Mountain View Guest House is omring deur netjiese grasperke wat grens aan die ruim graslande met 'n pragtige uitsig oor die Biggarsberge. Jy...

Afrikaans
Veilige Parkering
Konferensiegeriewe
Voëlkyk
Voorkeurvennoot
Afrikaans
Veilige Parkering
Kits-bespreking
Sien meer
Vanaf
Vanaf R980
per nag, vir 2 mense

Vanaf
R1 200
per nag, vir 2 mense

Lavender and Roses B&B is geleë in die dorpie Bergville. Kom geniet die luuksheid van ons pragtig gemeubileerde kamers en ons fantastiese on...

Afrikaans
Veilige Parkering
Afrikaans
Veilige Parkering
Vanaf
Vanaf R1 200
per nag, vir 2 mense

Vanaf
R900
per nag, vir 2 mense

Erin Guest House and B&B is 'n bekoorlike huis op 'n kleinhoewe in Bergville, 'n prentjiemooi dorp in die noorde van die Drakensberg. Verbly...

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Vanaf
Vanaf R900
per nag, vir 2 mense

Welkom by die Ladysmith akkommodasie blad - loer bietjie na ons groot verskeidenheid van hotelle, bed&ontbyt plekke, gastehuise en selfsorg eenhede hieronder, of gaan besoek ons KwaZulu-Natal blad indien jy na meer KwaZulu-Natal akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte akkommodasie gekies het, kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.

Stem vir ons in die World Travel Awards!

Stem vir ons in die World Travel Awards!

stem
stem