Indien jy Laeveld besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies in Laeveld.
Ons bied 'n wye verskeidenheid van Laeveld Akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!
So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Lowveld accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.
Laeveld akkommodasie
Bladsy 12 - 419 lekke plekke om te bly
Maninghi Lodge is in die Noordelike Parsons-deel van die Balule-wildreservaat in Hoedspruit, wat lei na die Krugerw...
Kingfisher Creek Safari Lodge bied luukse tentverblyf wat tussen die bome in die Guernsey Privaat Natuurreservaat i...
Lalamo Guest House is in 'n deel van die Valley van die Olifante met sy wild en unieke Afrika-atmosfeer geleë. Ak...
Mali Mali Safari Lodge bied 'n gerieflike wegbreek in die Ndlovumzi Natuurreservaat en is 35 km vanaf Hoedspruit. ...
Woodcutters Guest House is tussen die prentjiemooi berge en lowerryke woude van Haenertsburg in Magoebaskloof geleë...
Xisaka Guest House is in Kremetart in Giyani en is die ideale basis om die area te verken. Dié gastehuis is 15 km v...
Maroelani Reserve is in Limpopo en bied 'n luukse, romantiese bos-ervaring 16 km buite Hoedspruit. Die lodge het g...
The Red Oak Guesthouse is in Georges Valley, Tzaneen. Dit bied gehalteverblyf aan sakereisigers of gaste wat op soe...
House of Art is 'n bekoorlike kunstenaarshuis wat verblyf vir 4 gaste in die prentjiemooi dorpie, Haenertsburg, net...
Olivia's Secret is 'n romantiese kothuis wat tussen die boomtoppe in Magoebaskloof skuil en 'n asemrowende uitsig o...
Die Laeveld is 'n wêreld van rykdom. In die boorde hang die vrugte swaar aan die bome en in die bosveld klou 'n grootoognagapie verbete aan 'n tak. Langs die pad is daar stalletjies wat sakke neute en houtbeeldjies verkoop en op die vlaktes loop daar troppe wild. Hier pak jy 'n tawwe 4x4-roete met 'n... Lees meer