Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:









Filter Volgens Stergradering:






Dorpe
Letsitele (2)
Tzaneen (34)
Soort Akkommodasie
Alle Soorte (324)
B&Bs (19)
Lodges (90)
Hotelle (9)
Gastehuise (45)
Selfsorg-eenhede (161)

Resensies van Laeveld

4.3 / 5  
volgens 178 resensies
Lees regte resensies van Laeveld van 178 geverifieerde gaste.
Indien jy Laeveld besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Laeveld.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Laeveld akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Lowveld Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Laeveld Akkommodasie

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Vanaf
R480
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Tzaneen,
Laeveld

Tarentilos is op 'n privaat landgoed net buite Tzaneen geleë en bied 'n unieke, rustige atmosfeer in 3 selfsorg-kamers wat 'n moderne kombuis deel, gemeenskaplike braai-area en gedeelde badkamers vir mans en vrouen...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R2 700
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Hoedspruit,
Laeveld

Rooibos Bush Lodge bied gerieflike selfsorgverblyf, in 'n pragtige Afrika-styl lodge, in die Hoedspruit Wildlife Estate. Die lodge bied 'n uitsig van die bosveld en is 111 km vanaf die Krugerwildtuin se Phabeni-hek....

Vanaf
R800
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Haenertsburg,
Laeveld

Mist Rain Akkommodasie is in die oulike dorpie Haenertsburg geleë. Die verblyf beskik oor 2 eenhede. Die huis het slaapplek vir 5 en die kothuis het slaapplek vir 2. Die huis het 2 slaapkamers met 2 dubbelbeddens ...

Vanaf
R1 550
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in George's Vallei,
Laeveld

Glenogle Plaas is 'n landgoed in privaat besit en is versteek tussen die denneboom-plantasies in die pragtige bergagtige area van Magoebaskloof. Dié prentjiemooi plaas spog met 'n manjifieke privaat dam wat propvol...

Vanaf
R11 000
per nag, vir 10 mense
Lodge in Hoedspruit,
Laeveld

Twiga Tower Lodge is op die Hoedspruit Wildlandgoed geleë en bied gehalte-vakansieverblyf wat ideaal is vir natuurliefhebbers en avonturiers. Dié lodge beskik oor 3 tot 5 slaapkamers met slaapplek vir tot 10 gast...

Vanaf
R1 600
per nag, vir 4 mense
Selfsorg in Haenertsburg,
Laeveld

Wisteria Cottage is in die bekoorlike dorpie Haenertsburg geleë wat grens aan die Louis Changuion-staproete en beskermde grasveld. Die omliggende area is bekend vir sy bergagtige skoonheid en volop voëllewe. Haene...

Vanaf
R1 130
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Tzaneen,
Laeveld

Christie's Inn is geleë in Tzaneen en het 'n huislike atmosfeer. Tzaneen is die tweede grootste dorp in die Mopani-distrik in Limpopo en word beskryf as 'n aantreklike subtropiese tuin-dorp. Dit lê aan die voet va...

25% af Aanbod!
VanafR4 500
R3 375
per nag, vir 10 mense
Selfsorg in Phalaborwa,
Laeveld

Tulani Manor Lodge is 'n privaat selfsorg-lodge in die Balule Natuurreservaat en is deel van die Groter Kruger Wildtuin. Die verblyf bied slaapplek aan een groep van tot 12 gaste, in 6 kamers wat oor lugversorging...

Vanaf
R1 320
per nag, vir 2 mense
Hotel in Tzaneen,
Laeveld

Tzaneen Country Lodge is 'n eksklusiewe, privaat lodge wat skuil op 'n 170 hektaar-plaas en inheemse woud in die hartjie van die noordoostelike Limpopo Laeveld. Dié instansie is bekend vir uitsonderlike diens, vrie...

Vanaf
R2 200
per nag, vir 6 mense
Selfsorg in Hoedspruit,
Laeveld

Mushi Maningi is 'n selfsorg-lodge op die Hoedspruit Wildlife Landgoed. Jy kan lang wandelinge op dié landgoed neem, bergfietsry, of deur die landgoed se groengordel ry, waar kameelperde, sebras, impala's, vlakvark...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
9
Bladsy 6 - Wys 51 tot 60

Die Laeveld is 'n wêreld van rykdom. In die boorde hang die vrugte swaar aan die bome en in die bosveld klou 'n grootoognagapie verbete aan 'n tak. Langs die pad is daar stalletjies wat sakke neute en houtbeeldjies verkoop en op die vlaktes loop daar troppe wild. Hier pak jy 'n tawwe 4x4-roete met ...   Lees meer
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za