Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:


Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Dorpe
Letsitele (2)
Tzaneen (38)
Soort Akkommodasie
Alle Soorte (350)
B&Bs (26)
Wildsplase (95)
Hotelle (7)
Gastehuise (52)
Selfsorg-eenhede (170)

Resensies van Laeveld

4.4 / 5  
volgens 231 resensies
Lees regte resensies van Laeveld van 231 geverifieerde gaste.
Indien jy Laeveld besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Laeveld.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Laeveld akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Lowveld Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Laeveld Akkommodasie

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Vanaf
R1 300
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Tzaneen, Laeveld

The Bohemian Guest House is 'n moderne gastehuis in Tzaneen en bied lieflike kamers met 'n uitsig oor die immergroen park. Gaste kan die moderne Petit, Supreme, Deluxe of Boutique kamers bespreek waarvan elke kame...

Vanaf
R900
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Magoebaskloof, Laeveld

Boscobel Cottages is tussen die beeldskone, welige berge en strome van Magoebaskloof geleë en bied gerieflike selfsorg-akkommodasie in 3 knus grasdak-kothuise met die mooiste grasperke. Die kothuise is lekker priv...

Vanaf
R1 400
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Tzaneen, Laeveld

Christie's Inn is geleë in Tzaneen en het 'n huislike atmosfeer. Tzaneen is die tweede grootste dorp in die Mopani-distrik in Limpopo en word beskryf as 'n aantreklike subtropiese tuin-dorp. Dit lê aan die voet va...

Vanaf
R1 550
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in George's Vallei, Laeveld

Glenogle Plaas is 'n landgoed in privaat besit en is versteek tussen die denneboom-plantasies in die pragtige bergagtige area van Magoebaskloof. Dié prentjiemooi plaas spog met 'n manjifieke privaat dam wat propvol...

Vanaf
R1 200
per nag (plek vir 2)
Tentekamp in Hoedspruit, Laeveld

Baobab Tent Camp is op 'n plaas naby Hoedspruit geleë en bied gehalte-verblyf wat ideaal is vir 'n paartjie, gesin of groep vriende. Die plaas is ook die tuiste van die tweede grootste Baobabboom in Suid-Afrika. D...

20% af Aanbod!
VanafR2 850
R2 280
per nag, vir 2 mense
Lodge in Kruger tot Canyons, Laeveld

Ngama Tented Safari Lodge is in Hoedspruit aan die voet van die Klein Drakensberge geleë en is langs die treinspoor tussen Tzaneen en Kaapmuiden. Dit is die ideale plek vir gaste wat op soek is na 'n egte Afrika-bo...

Vanaf
R1 300
per nag, vir 2 mense
Lodge in Laeveld

LaCotte Riverside Chalets is op die oewer van die Groot-Letabarivier. Dis 'n versteekte juweel in idilliese tuine met natuurlike bosveld en bied gaste 'n ontspannende wegbreek. Gaste kan kies tussen 3 chalets wat e...

Vanaf
R1 800
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Magoebaskloof, Laeveld

Magoebaskloof Mountain Estate bied 'n unieke, dog gasvrye en vriendelike atmosfeer. Die eenheid is in Magoebaskloof geleë en is ideaal vir 'n romantiese- of gesinswegbreek in hierdie pragtige omgewing. Die huisie...

Vanaf
R800
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Haenertsburg, Laeveld

Mist Rain Akkommodasie is in die oulike dorpie Haenertsburg geleë. Die verblyf beskik oor 2 eenhede. Die huis het slaapplek vir 5 en die kothuis het slaapplek vir 2. Die huis het 2 slaapkamers met 2 dubbelbeddens ...

Vanaf
R1 360
per nag, vir 2 mense
B&B in Phalaborwa, Laeveld

Loerie Lodge Guest House bied B&B-verblyf in Phalaborwa en is naby die Phalaborwa-Krugerhek, die Gateway Lughawe, winkelsentrums, industriële mynbedrywighede en die Krugerwildtuin se hoofhek. Die gastehuis het ver...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
9
Bladsy 7 - Wys 61 tot 70

Die Laeveld is 'n wêreld van rykdom. In die boorde hang die vrugte swaar aan die bome en in die bosveld klou 'n grootoognagapie verbete aan 'n tak. Langs die pad is daar stalletjies wat sakke neute en houtbeeldjies verkoop en op die vlaktes loop daar troppe wild. Hier pak jy 'n tawwe 4x4-roete met ...   Lees meer
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za