Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Dorpe
Giyani (6)
Giyani-B (3)
Haenertsburg (21)
Hoedspruit (101)
Phalaborwa (45)
Tzaneen (37)
Soort Akkommodasie
Alle Soorte (334)
B&Bs (24)
Wildsplase (94)
Hotelle (7)
Gastehuise (49)
Selfsorg-eenhede (160)

Resensies van Laeveld

4.4 / 5  
volgens 755 resensies
Lees regte resensies van Laeveld van 755 geverifieerde gaste.
Indien jy Laeveld besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Laeveld.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Laeveld akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Lowveld Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Laeveld Akkommodasie

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Vanaf
R850
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Magoebaskloof, Laeveld

Rose Cottage is ’n aparte selfsorgkothuis in die eienaars se netjiese tuin, op die rand van die sonderlinge, stil, veilige plaasdorpie Haenertsburg naby Magoebaskloof. Dis stapafstand vanaf ’n kroeg, koffiewinke...

Vanaf
R700
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Tzaneen, Laeveld

Mia's is 'n bekoorlike gastehuis in die klein dorpie Tzaneen aan die voet van die Wolkberge. Dié area spog met voetslaanpaaie, zipline-toere en 'n oorvloed van tropiese vrugte, houtplantasies en plaasdiere. Die v...

Vanaf
R890
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Haenertsburg, Laeveld

Stanford Lake Lodge is die ideale wegbreekplek vir natuurliefhebbers en is in Haenertsburg geleë. Die lodge bied selfsorgverblyf met uitsigte oor die 17 ha-Stanfordmeer. Daar is 4 luukse hutte langs die meer, en s...

Vanaf
R1 150
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Phalaborwa, Laeveld

Mahudzi Gastehuis is 'n huldeblyk aan die streek en sy ryk erfenis wat weereens vandag bedreig word. "Mahudzi" is die naam van een van die groot ivoordraers wat in die sentrale gedeelte van die aanliggende Krugerwil...

Vanaf
R4 255
per nag, vir 2 mense
Lodge in Phalaborwa, Laeveld

Mutsami Private Bush Lodge is die tuiste van die Groot 5 en bied verblyf in 'n weggesteekte villa diep in die Afrikabos in die Groter Krugerwildtuin in Phalaborwa. Die verblyf skep 'n outentieke en persoonlike safar...

Vanaf
R650
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Haenertsburg, Laeveld

House of Arts is 'n bekoorlike kunstenaarshuis wat verblyf in die prentjiemooi dorpie, Haenertsburg, net 57 km vanaf Polokwane bied. Die gastehuis is stapafstand vanaf verskeie winkels en restaurante in die dorpie e...

Vanaf
R2 500
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Haenertsburg, Laeveld

Tullymore Guest House bied selfsorgverblyf op 'n erf omring deur blomme en bome, ongeveer 7 km van die dorpie Haenertsburg af. Die huis bied 'n pragtige uitsig op die Wolkberge en oor die Stanfordmeer vanaf die hout...

Vanaf
R1 500
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Phalaborwa, Laeveld

Near-to-Kruger House bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n drieslaapkamerhuis in Phalaborwa. Die huis is gerieflik geleë, net 2,2 km van die Krugerwildtuin se Phalaborwa-hek af en net 400 m van Hendrik Van Eck Lugh...

Vanaf
R500
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Haenertsburg, Laeveld

Silver Mist Resort is naby Haenertsburg en ideaal vir 'n gesinsvakansie, oornagverblyf of 'n sakebesoek. Daar is selfsorg-chalets met uitsigte oor die dam en 3 tentkampe. Die chalets het slaapplek vir 2 tot 5 en pr...

Vanaf
R660
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Haenertsburg, Laeveld

Oulap Guest House bied gastehuisverblyf in die prentjiemooi Magoebaskloof-area. Dié gastehuis word deur die eienaar bestuur en is die ideale bestemming vir gaste wat die area wil verken. Oulap Guest House beskik o...

Vanaf
R2 000
per nag, vir 4 mense
Selfsorg in Hoedspruit, Laeveld

Lodge 472 Hoedspruit is 'n goed gevestigde selfsorgeenheid in die Hoedspruit Wildlandgoed. In hierdie beskermde deel van die Laeveld wei rooibokke, koedoes en vlakvarke vrylik tussen die huise rond. Die landgoed is ...

Vanaf
R1 100
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Hoedspruit, Laeveld

Francines Venue & Farmhouse is op 'n sitrusplaas naby Hoedspruit in die Laeveld geleë. Daar is 9 elegante kamers. Elke kamer het 'n koningingrootte-bed, en suite-badkamer met 'n stort, yskassie, lugversorging, tee...

Vanaf
R3 900
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Hoedspruit, Laeveld

444 on Taaibos is 'n selfsorgvakansiehuis in Hoedspruit, 17 km vanaf die Kinyonga Reptielsentrum en 42 km vanaf Lissataba Privaat Wildreservaat. Die huis het slaapplek vir 8 gaste en beskik oor 4 slaapkamers met lu...

Vanaf
R950
per nag (plek vir 2)
Lodge in Tzaneen, Laeveld

Georges Valley Lodge is in die hoofstraat geleë, naby Tzaneen in Limpopo. Dié akkommodasie is perfek vir reisigers op soek na 'n oorslaapplek naby die stad en ander besienswaardighede in die omgewing. Die lodge h...

Vanaf
R1 100
per nag, vir 2 mense
B&B in Tzaneen, Laeveld

Lapologa Bed and Breakfast bied gastekamers in Tzaneen. Die gastehuis word deur die eienaar bestuur en is ideaal vir gaste wat die besienswaardighede en geriewe in die omgewing wil verken. Verblyf by Lapologa Bed ...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
9
Bladsy 8 - Wys 106 tot 120

Die Laeveld is 'n wêreld van rykdom. In die boorde hang die vrugte swaar aan die bome en in die bosveld klou 'n grootoognagapie verbete aan 'n tak. Langs die pad is daar stalletjies wat sakke neute en houtbeeldjies verkoop en op die vlaktes loop daar troppe wild. Hier pak jy 'n tawwe 4x4-roete met ...   Lees meer
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za