Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Dorpe
Giyani (6)
Giyani-B (3)
Haenertsburg (21)
Hoedspruit (101)
Phalaborwa (45)
Tzaneen (37)
Soort Akkommodasie
Alle Soorte (334)
B&Bs (24)
Wildsplase (94)
Hotelle (7)
Gastehuise (49)
Selfsorg-eenhede (160)

Resensies van Laeveld

4.4 / 5  
volgens 755 resensies
Lees regte resensies van Laeveld van 755 geverifieerde gaste.
Indien jy Laeveld besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir gastehuise in Laeveld.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Laeveld gastehuise om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Lowveld Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Laeveld Gastehuise

48 lekke plekke om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Verwyder Filters
Gefilter volgens:
  • Gastehuise
Voorkeurvennoot
Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R700
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Phalaborwa, Laeveld

Lalamo Guest House is in 'n deel van die Valley van die Olifante met sy wild en unieke Afrika-atmosfeer geleë. Akkommodasie is beskikbaar vir vakansiegangers én sakereisigers. Gaste kan kies tussen dubbel-, 2-en...

Voorkeurvennoot
10% af Aanbod!
VanafR1 100
R990
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Phalaborwa, Laeveld

Die Sunbird gastehuis is 'n gesinsonderneming wat goeie kwaliteit en vriendelike diens beklemtoon. Ervaar die meer as 2,5 hektaar groot tropiese tuinomgewing wat 'n wye verskeidenheid van voëls herberg. Ontspan net...

Vanaf
R800
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Haenertsburg, Laeveld

Art Gallery Guest House bied Franse-styl verblyf wat perfek is vir paartjies, sakereisigers en 'n ideale oorstopplek vir Kruger Park in Haenertsburg. Die luukse kamers het 'n dek met 'n berg-uitsig en bied 'n ligte...

Voorkeurvennoot
Vanaf
R1 200
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Tzaneen, Laeveld

The Bohemian Guest House is 'n moderne gastehuis in Tzaneen en bied lieflike kamers met 'n uitsig oor die immergroen park. Gaste kan die moderne Petit, Supreme, Deluxe of Boutique kamers bespreek waarvan elke kame...

Voorkeurvennoot
Vanaf
R1 400
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Tzaneen, Laeveld

Christie's Inn is geleë in Tzaneen en het 'n huislike atmosfeer. Tzaneen is die tweede grootste dorp in die Mopani-distrik in Limpopo en word beskryf as 'n aantreklike subtropiese tuin-dorp. Dit lê aan die voet va...

Voorkeurvennoot
Vanaf
R850
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Tzaneen, Laeveld

Blue Bell is 'n klein gastehuis in Tzaneen se middedorp. Dit is naby al die restaurante, Mediclinic en die sakekern. Verblyf word gebied in 4 en suite-slaapkamers, elk ingerig met 'n platskerm-TV met DStv. Elke k...

Vanaf
R990
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Tzaneen, Laeveld

Sherwood's Country House skuil in die kalm Agathaberge. Dit is 'n Victoriaanse huisie in die platteland, net 13 km van Tzaneen en sowat 1 uur se ry van die Krugerwildtuin af in Limpopo. Verblyf word aangebied in 7 ...

10% af Aanbod!
VanafR660
R594
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Phalaborwa, Laeveld

A Traveller's Palm is 'n gastehuis in Phalaborwa aan die grens van die Krugerwildtuin. Dit is die naaste dorp aan die sentrale hek van hierdie bekende besienswaardigheid. Die gastehuis is ideaal as oornagverblyf vir...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R600
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Hoedspruit, Laeveld

Impala Bush Stay bied is op die veilige Hoedspruit Wildlandgoed. Verblyf is beskikbaar in 2 kamers, elk met 'n en suite-badkamers met 'n stort. Kamer 1 is 'n selfsorgkamer en Kamer 2 bied slegs verblyf. Albei kamer...

Vanaf
R880
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Tzaneen, Laeveld

Douglas Villas bied luukse verblyf in Tzaneen. Daar is 2 kamers wat elkeen slaapplek vir 2 gaste het en 'n selfsorgkothuis met slaapplek vir 5 gaste. Die kamers het elkeen lugversorging, 'n koningingrootte-bed met...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
Wys 1 tot 10

Welkom by die Laeveld gastehuise blad - loer bietjie na ons ruim reeks van gastehuise hieronder, of gaan kyk na ons hoof Laeveld akkommodasie blad indien jy na alle tipe of soorte Laeveld akkommodasie soek. Sodra jy die beste gastehuis akkommodasie gekies het kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za