Resensies van Lowveld

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Lowveld bespreek het.

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.34 uit 5 gekry volgens 849 resensies.
Elsabe D. - 28th July 2021
staying in Phalaborwa, Laeveld
Sommer lekker naby die Wildtuin se hek, met die geriewe van 'n dorp. Sal dit definitief weer doen.
Kristel V. - 24th July 2021
staying in Hoedspruit, Laeveld
So baie om te doen in en om Hoedspruit.
Daleen A. - 15th July 2021
staying in Tzaneen, Laeveld
Mooi dorp. Afgesien van onrus in dele van die land het almal net rustig voortgegaan met hul dagtake.
Salomie D. - 14th July 2021
staying in Hoedspruit, Laeveld
Hoedspruit met sy bos-omgewing is altyd 'n aangename bestemming om te besoek. Naby genoeg om vir die dag Krugerwildtuin toe te kan gaan en ander toeristebestemmings.
Kobus B. - 13th July 2021
staying in Hoedspruit, Laeveld
Baie uitgebrei, was baie lank gelede daar, so was verras om die ontwikkeling te sien.
Jaco M. - 12th July 2021
staying in Tzaneen, Laeveld
Tzaneen is die ideale bestemming vir enige toeris.
Hayley Orna S. - 12th July 2021
staying in Hoedspruit, Laeveld
We love Hoedspruit!
Magna V. - 6th July 2021
staying in Phalaborwa, Laeveld
Ons was net een middag daar en het nie baie tyd in die dorp spandeer nie. Lyk na oulike dorp, groot Spar en hele paar goeie restaurante. Ons het aandete by die Bushveld Terrace Hotel genuttig en dit was heerlik.
Josua L. - 28th June 2021
staying in Hoedspruit, Laeveld
Kuier altyd heerlik in die bos.
Florence M. - 28th June 2021
staying in Phalaborwa, Laeveld
We recommend everyone going there should visit Phalaborwa mines view point.
Geraldine Kruger K. - 28th June 2021
staying in Hoedspruit, Laeveld
Besoek gerus die Blyde Boat Cruise. Of gaan spa by Kapama.
Ulrike E. - 28th June 2021
staying in Hoedspruit, Laeveld
Lovely destination with lots of things to do and some nice restaurants too.
Daan D. - 22nd June 2021
staying in Phalaborwa, Laeveld
Kan gerus meer toeristegerig raak en die plek skoonmaak.
Sharon B. - 22nd June 2021
staying in Tzaneen, Laeveld
Omliggende areas pragtig.
Ruan N. - 21st June 2021
staying in Phalaborwa, Laeveld
Die hoof-aantrekking is maar die Krugerwildtuin. Die suurveld in die deel van die park is nie optimaal vir wildlok nie. Nog steeds bitter mooi wêreld. Die buitewyke van die dorp is skaflik. Die middedorp is aaklig. Gedaan, besig en gebroke. Moet ook nie in die aande in die deel van die wêreld ry nie. Ry net in die dag. Paaie aaklig en mense ry verskriklik sleg. Maar dis maar orals so.
James R. - 15th June 2021
staying in Phalaborwa, Laeveld
Quite far from Oliver Tambo airport.
Pierre H. - 14th June 2021
staying in Phalaborwa, Laeveld
Baie slaggate!
Wil E. - 13th June 2021
staying in Hoedspruit, Laeveld
Baie vriendelike gemeenskap en als wat mens nodig het om te ontspan en die wild te geniet (en veilig te voel).
Aletta B. - 12th June 2021
staying in Tzaneen, Laeveld
Die eetplek Meet and Greet is perfek vir pizzas. Vermy liefs 'n steak daar.
Miguel T. - 9th June 2021
staying in Hoedspruit, Laeveld
Awesome little town, will be back there soon.
Salome S. - 5th June 2021
staying in Tzaneen, Laeveld
Baie netjies!
Marlyn W. - 5th June 2021
staying in Phalaborwa, Laeveld
Phalaborwa self is nie 'n toeristebestemming nie. Die feit dat dit by die hek van Krugerwildtuin is, is die enigste rede vir my besoek.
Herman S. - 2nd June 2021
staying in Phalaborwa, Laeveld
Lekker weer, maar die paaie, behalwe die hoofpad in die dorp is in 'n slegte toestand. Dit help darem om die spoed laag, en almal dus veilig, te hou. Ons het baie lekker daar gebly.
Andre F. - 27th May 2021
staying in Tzaneen, Laeveld
Do not like Tzaneen town but surrounding areas are fine.
Kobus E. - 25th May 2021
staying in Phalaborwa, Laeveld
Baie goeie ligging om verskeie toeriste-attraksies en ook die Kruger Nasionale Park te besoek.
Rochelle K. - 25th May 2021
staying in Tzaneen, Laeveld
Baie oulike dorp.
Jemima C. - 23rd May 2021
staying in Phalaborwa, Laeveld
Gerieflik om inkopies vir die Wildtuin besoek te doen, mooi, skoon omgewing.
Sonette L. - 23rd May 2021
staying in Phalaborwa, Laeveld
Phalaborwa se klimaat is heerlik. Die dorp self bied nie veel vir die toeris nie, maar is gerieflik geleë vir toegang tot die Wildtuin.
Everd V. - 19th May 2021
staying in Hoedspruit, Laeveld
Mooi omgewing.
Magdel S. - 17th May 2021
staying in Tzaneen, Laeveld
Pragtig en die restaurante is heerlik.
Andani L. - 16th May 2021
staying in Hoedspruit, Laeveld
Many places to explore and still explore.
Sonette L. - 13th May 2021
staying in Phalaborwa, Laeveld
Die inwoners is baie vriendelik. Die dorp self het egter agteruit gegaan en is vuil. Gelukkig is die kuierplekke baie lekker.
Salome E. - 9th May 2021
staying in Phalaborwa, Laeveld
Familie woon in Phalaborwa.
Thys C. - 6th May 2021
staying in Hoedspruit, Laeveld
Sal weer gaan, maar ongelukkig is die paaie in 'n toestand, veral oor Lydenburg-omgewing. Hoedspruit self is pragtig.
Noelene B. - 6th May 2021
staying in Phalaborwa, Laeveld
Goeie oornagdorp.
Monica V. - 6th May 2021
staying in Laeveld
Awesome stay. Will definitely return.
Piet B. - 3rd May 2021
staying in Hoedspruit, Laeveld
As jy van die bos hou is dit ’n ideale plek. Voldoende besighede soos Spar, Pick n Pay en verskeie eetplekke. Ek sou graag daar wil bly, veral in die reservate wat rondom Hoedspruit gevestig is. Pragtige natuur en wild wat vrylik in die reservaat waar ons gebly het beweeg (Hoedspruit Wildlife Estate).
Coelette B. - 29th April 2021
staying in Phalaborwa, Laeveld
Goeie oornagbestemming vir op pad Kruger toe.
Elzane P. - 29th April 2021
staying in Phalaborwa, Laeveld
Goeie keuse van verblyf, omgewing bied baie om te sien en doen.
Andrew B. - 29th April 2021
staying in Phalaborwa, Laeveld
Great stopover when traveling to the north of the KNP.

Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]