Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:









Filter Volgens Stergradering:






Resensies van Lakeside

4.3 / 5  
volgens 4 resensies
Lees regte resensies van Lakeside van 4 geverifieerde gaste.
Indien jy Lakeside besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Lakeside.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Lakeside akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Lakeside Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Lakeside Akkommodasie - Cape Town

7 lekke plekke om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Vanaf
R2 440
per nag, vir 2 mense
Hotel in Lakeside

'n Verfynde toevlugsoord van vreedsaamheid met uitstekende see- en berguitsigte! Colona Castle is in die episentrum van Kaapstad geleë en is waarlik 'n gesofistikeerde, elegante en betowerende basis waarvandaan 'n ...

Vanaf
R430
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Lakeside

Chez Genie & Greg is 'n ateljeewoonstel wat in Lakeside, Kaapstad geleë is. Dit is net 4 km van Muizenberg se strand af. Die eenheid front noord en beskik oor 'n kombuisie, 'n slaaparea en 'n en suite-badkamer. Di...

Vanaf
R700
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Lakeside

Weggesteek in die hange van die berge van Muizenberg, bied Lakeside Lodge uitstekende uitsigte oor die Hottentots-Hollandberge, Zandvlei Estuary Natuurreservaat en voorstede so ver as wat die oog kan sien. Die ontsp...

Vanaf
R1 550
per nag (plek vir 5)
Selfsorg in Lakeside

Plumrose Cottage is 'n selfsorghuis in Lakeside, Kaapstad. Dié eenheid is perfek geleë en net om die draai vanaf Zandvlei, die treinstasie en 10 minute se ry vanaf Muizenberg-strand. Plumrose Cottage het 3 slaap...

Vanaf
R850
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Lakeside

Annandale Cottage is in 'n rustige, bergagtige area in Lakeside wat gemaklike selfsorgverblyf in 'n eenslaapkamerkothuis met effense uitsigte oor die Zandvlei Natuurreservaat bied. Die kothuis bied slaapplek vir 2 ...

Vanaf
R1 760
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Lakeside

Capeblue Manor House is 'n 4-ster-gastehuis in Muizenberg, 'n voorstad van Kaapstad, Suid-Afrika. Manor House is weggesteek in 'n stil doodloopstraat aan die voet van die indrukwekkende Steenberg. Dis in 1927 gebo...

Vanaf
R1 550
per nag, vir 5 mense
Selfsorg in Lakeside

Lynx Vista bied 'n selfsorg-eenheid en 'n gastekamer op die eienaar se perseel in Lakeside, Kaapstad. Die perseel is ideaal geleë, net 5 minute se ry van Muizenberg se strand af. Die selfsorgwoonstel by Lynx Vista...


Akkommodasie binne 10 km vanaf Lakeside

Vanaf
R950
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Kirstenhof,
Wes-Kaap

The Rose Cottage is 'n knus kothuis in die Kaapse voorstad, Kirstenhof. Dit is naby winkelsentrums, restaurante en gholfbane. Die kothuis is die ideale basis vanwaar Kaapstad en die omgewing verken kan word. The R...

Vanaf
R900
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Kirstenhof,
Wes-Kaap

Mountainview Cottage is in die boomryke woonbuurt, Kirstenhof, met uitsigte op die berge en Elephants Eye geleë. Die kothuis is in 'n klein, ommuurde, privaat tuin met 'n swembad geleë. Die eenheid het 3 slaapka...

Vanaf
R6 651
per nag (plek vir 8)
Selfsorg in Suidelike Voorstede,
Wes-Kaap

Waterberg House is ’n bekoorlike gesinshuis in die luukse Stonehurst Mountain-sekuriteitslandgoed. Dié vierslaapkamerhuis is pragtig versier en bied ’n swembad, tuin en uitgestrekte uitsigte. Die huis is geski...

Bladsy:
1
2
3
4
5
Wys 1 tot 10

Welkom by die Lakeside akkommodasie blad - loer bietjie na ons wye reeks van hotelle, bed&ontbyt plekke, gastehuise en selfsorg eenhede hieronder, of gaan kyk na ons Kaapstad blad indien jy na meer Kaapstad akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte akkommodasie gekies het, kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...