Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported
Orden Volgens
Filter volgens Tarief per Nag
    Skuif die tarief om jou sak te pas
Filter volgens Beskikbaarheid
Filter volgens Spesiale Aanbiedings
Filter volgens
Filter volgens Bespreking-opsies
Filter volgens Tipe
Filter volgens Resensie
Filter volgens Fasiliteite
Resensies van Lambertsbaai
4.3/5

Lees regte resensies van Lambertsbaai van 1255 geverifieerde gaste.

Indien jy Lambertsbaai besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies in Lambertsbaai.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Lambertsbaai Akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Lamberts Bay accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Lambertsbaai akkommodasie

Bladsy 11 - 79 lekke plekke om te bly

Sien kaart









Verblyf binne 50 km van Lambertsbaai
Vanaf
R3 300
per nag (plek vir 12)

House McIntosh is 'n selfsorgvakansiehuis in Elandsbaai wat 'n bekende bestemming vir brander- en seilplankry is. V...

Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Visvang
Vanaf
Vanaf R3 300
per nag (plek vir 12)

Vanaf
R2 500
per nag, vir 8 mense

The Berries is aan die suidelike kant van Elandsbaai, naby Bobbejaanpunt en aan die grens van die duinreservaat op ...

Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Voëlkyk
Vanaf
Vanaf R2 500
per nag, vir 8 mense

Vanaf
R1 800
per nag (plek vir 6)

Elandsbaai Wegbreek is in die Weskusdorpie Elandsbaai geleë en is stapafstand vanaf die strand. Verblyf is beskikb...

Braaiplek
Veilige Parkering
Tennis
Kombuisgeriewe
Vanaf
Vanaf R1 800
per nag (plek vir 6)

Vanaf
R330
per nag, vir 2 mense

Vensterklip is aan die oewer van die Verlorenvlei, net langs die R366, tussen Redelinghuys en Elandsbaai, geleë. Di...

Swembad
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis kansellasie
Vanaf
Vanaf R330
per nag, vir 2 mense

Vanaf
R940
per nag, vir 2 mense

8 op Graafwater bied 'n gerieflike selfsorg-toevlugsoord in die rustige dorpie Graafwater en is ideaal vir paartjie...

Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Rolstoelvriendelik
Veilige Parkering
Vanaf
Vanaf R940
per nag, vir 2 mense


Gratis kansellasie
Vanaf
R900
per nag, vir 2 mense

Graafwater Hotel is langs die R364 in 'n klein dorpie Graafwater, tussen Lambertsbaai en Clanwilliam, geleë. Verbl...

Swembad
Braaiplek
Rolstoelvriendelik
Veilige Parkering
Gratis kansellasie
Vanaf
Vanaf R900
per nag, vir 2 mense

Vanaf
R1 100
per nag, vir 2 mense

Rietrylaagte Accommodation and 4x4 is 5 km van die N7 af op 'n grondpad naby die plaasgemeenskappie, Trawal. Ons ve...

Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Vanaf
Vanaf R1 100
per nag, vir 2 mense

Vanaf
R600
per nag, vir 2 mense

Elandsberg bied selfsorgwoonstelle met lugversorging in ‘n stil en veilige vallei op ‘n Rooibostee-landgoed in die ...

Swembad
Braaiplek
Voëlkyk
Swem
Vanaf
Vanaf R600
per nag, vir 2 mense

Vanaf
R3 325
per nag, vir 7 mense

Doring Bay Guest House is in Doringbaai, 'n dorpie aan die Weskus en is ideaal vir gaste wat op soek is na ontspann...

Braaiplek
Veilige Parkering
Kombuisgeriewe
Geen Rook Binnenshuis
Vanaf
Vanaf R3 325
per nag, vir 7 mense

Hierdie klein visdorpie in die Wes-Kaap , 280 km noord van Kaapstad, is bekend as die Diamant van die Weskus en die kreef-mekka van Suid-Afrika. Gaan verken die lang, wit strande op somersaande, die hawe met vissersbote, die voeleiland en heerlike seekos-restaurante soos Isabella's by die hawe, Bosduifklip...

World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem